Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

42onKing

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 42, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

42onKing is in die historiese Irene geleë in die dorpie Centurion, tussen Johannesburg en Pretoria.

Die gastehuis bestaan uit 4 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en met óf 'n koningingrootte-, koninggrootte- óf 2 enkelbeddens ingerig is.

Alle kamers het en suite-badkamers, gratis WiFi-verbinding asook TV's met DStv-kanale, 'n yskassie met drankies asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ekstra komberse, waaiers, verwarmers en warmwaterbottels is beskikbaar.

'n Volledige ontbyt word elke oggend voorsien en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Veilige parkeerplek word voorsien 'n veilige hek. Die area is beveilig met sekuriteitswagte wat die area 24 uur per dag patrolleer.

2 km van die gastehuis af is die bekende Irene Dairy Farm wat 'n operasionele melkplaas is, waar allerhande produkte verkoop word en 2 restaurante. Daar is ook 3 winkelsentrums binne 'n radius van 6 km van die gastehuis af. Verskeie restaurante, asook gholfbane, hospitale en die Rietvlei Natuurreservaat is binne maklike bereik van 42King. Die gastehuis word ook gebruik deur reisigers wat spesifiek vir skolesport reis, veral na Cornwall Hill College wat 2 km vanaf 42onKing is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kingstraat 42, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink 42onKing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 42, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtcLSMFylrlNDtKbZLSXPa8Qnoim1pY6rpa30QAK5dS9LBeAQxI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 42 King Street Irene 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.869075602928 28.21828186512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang