2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Marina Drive, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
43 Marina Drive is 'n lieflike eenheid wat aan die eienaar se hoofhuis grens, maar dit het 'n privaat ingang. Die eenheid is by Paradise Beach in Jeffreysbaai geleë en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die oopplan-eenheid beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met toegang tot Netflix, gratis WiFi, 'n omsetter en sonkrag.
Die eenheid is naby 'n rits gewilde besienswaardighede in Jeffreysbaai geleë en bied gerieflike toegang tot die wêreldbekende branderplankryplekke, Fountains Mall en al die omliggende kusdorpe. Hierdie verblyf is ook perfek vir gaste wat troues of funksies by Lombardini Game Farm & Venue en The Rose Barn bywoon.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elrina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 43 Marina Drive, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 43 Marina Drive het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Marina Drive, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang