Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

43 on Mimosa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-rylaan 43, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

43 on Mimosa is in Mtunzini, 'n bekoorlike kusdorp aan KwaZulu-Natal se kus. Dit is net 3 km vanaf Mtunzini-strand en die area is deel van 'n natuurreservaat met woude, riviere, mere en duine. Dit is die ideale plek om voëls te kyk en die natuur in te neem.

Daar is 2 eenhede en elke eenheid het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenhede het lugversorging, TV's met Netflix en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n groot gemeenskaplike tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is n swembad op die perseel maar nie vir die gebruik van gaste, dit hoort aan die hoof huis alleen.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mimosa-rylaan 43, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-rylaan 43, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4de0920246ef0d5e0704ca5f036b3b6857512878ae6e15ae9ca27b2cc6b06aaed1e112d7c20820239665346eece32e1bcd8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 43 Mimosa Drive Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.959818963526 31.74643372209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang