43 on Tafelberg
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Aug 2024 tot 30 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelbergstraat 43, Bothasig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R799R719 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
43 op Tafelberg bestaan uit 2 eenhede. Die eerste eenheid, Wayne's Flat, beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die tweede eenheid, Ricky Flat, beskik ook oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n area met 'n enkelbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en volledige stel eetgerei en breekware toegerus is.
Bykomende geriewe sluit 'n TV, WiFi, leefarea, 'n eetarea en braai-area in. Gaste het ook toegang tot 'n stoep en 'n lieflike daktuin direk bokant die woonstel. Veilige parkeerplek is agter 'n groot metaalhek op die perseel beskikbaar.
'n Mediese sentrum, dokterskantoor, apteek en kliniek is alles binne 'n radius van 4 km. Die verblyf is 16 km vanaf Kaapstad se middestad, V&A Waterfront en Tafelberg geleë en bied maklike toegang tot hierdie besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tafelbergstraat 43, Bothasig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 43 on Tafelberg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bothasig Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelbergstraat 43, Bothasig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang