43 on Tafelberg
Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 27 Sep 2024 tot 31 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelbergstraat 43, Bothasig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R799R719 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
43 op Tafelberg is in Bothasig, Kaapstad, geleë en bied verblyf in 2 eenhede. Die eerste eenheid, Wayne's Flat, beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die tweede eenheid, Ricky's Flat, is vir 'n paartjie en 1 kind geskik en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en in die sitarea, direk aan die ander kant van die slaapkamermuur, is 'n enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n volledige stel eetgerei en breekware toegerus is. 'n Lugbraaier is in Wayne's Flat beskikbaar.
Ander geriewe sluit 'n TV met onbeperkte kanale, gratis WiFi, sonkrag, 'n leefarea, 'n eetarea en 'n braai-area in. Gaste het ook toegang tot 'n stoep en 'n lieflike daktuin met sitplek direk bokant die woonstelle. Veilige parkeerplek agter 'n groot metaalhek is op die perseel beskikbaar.
Daar is 'n mediese sentrum, dokterskantoor, apteek, baie winkels en 'n kliniek binne 'n radius van 4 km vanaf die woonstelle. Dit is ook net 16 km vanaf Kaapstad se middestad, V&A Waterfront en Tafelberg.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tafelbergstraat 43, Bothasig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 43 on Tafelberg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bothasig Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelbergstraat 43, Bothasig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang