Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

43 Perissa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 43 Perissa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Esther B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther B

Baie mooi uitsig, duursame afwerkings en goeie waarde vir geld.

Pragtige uitsig teen die strand geleë, eenheid baie netjies, skoon, en duursame afwerking en goed toegerus.

43 Perissa se terugvoer

Dit was heerlik om julle by 43 Perissa te kon verwelkom. Ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien.

43 Perissa
Alan C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C

43 Perissa was 'n goeie blyplek vir my en my gesin vir die week se vakansie.

Die semi-privaat strand was maar net 'n kort stappie weg. Die dogters het daar lekker geswem. Die wasmasjien en tuimeldroër was 'n plus punt vir ons.

43 Perissa se terugvoer

Ons hoop om julle gou weer by 43 Perissa te verwelkom.

43 Perissa
Martin B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Awesome place and great host - we definitely will be going back again!

Fantastic location and super relaxing!

43 Perissa se terugvoer

We enjoyed hosting you and your family, and we hope to see you soon again.

43 Perissa
Andre H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Mooiste uitsig en netjies.

Die eenheid kyk direk oor die see uit. Mens kan nie vir 'n beter uitsig vra nie. Die agtergrondgeluide van die see in die aand as mens slaap is 'n meditasie op sy eie. Ons 9 maande baba het so lekker geslaap met die see wat sy hoor. Die eenheid is vreeslik netjies en het al die geriewe wat mens verwag en meer! Gaan vir seker weer teruggaan en beveel die plek aan vir enige iemand.

43 Perissa se terugvoer

Baie dankie! Ons is so bly dat julle jul kuier geniet het, en dat julle goed kon ontspan. Ons sien uit na julle volgende kuier.

43 Perissa
Millie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millie H

We had a delightful stay.

Everything was neat and the view is amazing.

Vanaf
Vanaf R2 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 101, Perissa 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a7b345b601e2d1dc1e25a69f1565906b1b99c368bef5eb68d8f186b44fe5cbe94d78a243efaee6ac71eb0e741ea2d947ad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 495 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 101 Ocean View Drive Perissa 43 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.526342847163 31.22581065582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang