43 Perissa
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View-rylaan 101, Perissa 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 495 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
43 Perissa is 'n lieflike selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in Shaka's Rock en bied 'n pragtige uitsig oor die see.
Dié ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer, 'n kombuis, 'n eetkamer en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningin-grootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningin-grootte bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, dubbeldeuryskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is sitplek vir 6 gaste rondom die etenstafel.
Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit bied toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai en 'n onbelemmerde uitsig oor die see en die strand.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is 1 onderdakparkeerplek en ekstra parkeerplek is beskikbaar in die kompleks. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot die kompleks se swembaddens, gemeenskaplike braaigeriewe en buite-gimnasium.
Shaka's Rock bied verskeie doendinge soos hengel, swem, snorkel en gholfspeel. Gaste kan tussen Augustus en Oktober die walvismigrasie dophou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Ocean View-rylaan 101, Perissa 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 43 Perissa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View-rylaan 101, Perissa 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang