43 Sea Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R550.00 per bespreking
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 18 jaar betaal R100.
Inkloktyd is na 14:00 en voor 19:00 op die dag wat jy arriveer. Vir inklok na 21:00 sal 'n fooi gehef word. Uitkloktyd is voor 10:00 op die uitklokdatum.
'n Breekskadedeposito van R2000 word vereis en dit word 7 dae ná vertrek terugbetaal indien die woonstel in 'n goeie toestand gelos word.
Onder geen omstandighede mag daar meer as die maksimum persone (6) in die eenheid bly nie. Indien gaste nie by die reël hou nie sal die ekstra persone onmiddellik die perseel moet verlaat of die bespreking sal gekanselleer word sonder enige terugbetaling.
Gehaltelinne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Rook is verbode in die woonstel en slegs op die patio toelaatbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 29, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang