Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

43 Stella Maris

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Zarita V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Hulpvaardige eienaar. Skoon en netjies, pragtige see-uitsig. Naby winkels. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Awesome vakansie. Ons het baie lekker gebly, alles baie mooi en netjies. Sal beslis weer bespreek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelicha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Plekkie was mooi skoon en banke was gemaklik. Dit was 'n mooi plekkie gewees. Die bed om op te slaap was lekker en die banke was gemaklik. Daar was 'n baie mooi see-uitsig en alles wat mens nodig het om kos te maak was beskikbaar. Dit is net 'n gerieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caterina
43 Stella Maris
Baie dankie.

Annelien J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Awesome. Baie netjies en awesome woonstel. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zarita V
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Ons het baie lekker gebly daar. Skoon en netjies. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi uitsig oor die see. Sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lammie V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2019

Het alles geniet en was lekker. As jy 'n lekker vakansie wil hê bly by Stella Maris, jy sal dit geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Caterina
43 Stella Maris
Beste Lammie, Baie dankie dat julle ons gekies vir jul vakansie/rustyd. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer vir jul volgende vakansie/wegbreek. Groete, Deon en Caterina

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Caterina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 73, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqrFodCzpWO1YTNDeWwXY3LBju22M5NjIgiVYso0MeRCv4Tfto0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.051934637259 30.888138245784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang