43 Stella Maris
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Caterina Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Zarita V - Jun 2024
Algehele gradering
Hulpvaardige eienaar. Skoon en netjies, pragtige see-uitsig. Naby winkels.
Annelien J - Des 2023
Algehele gradering
Awesome vakansie.
Anelicha G - Sep 2023
Algehele gradering
Plekkie was mooi skoon en banke was gemaklik.
43 Stella Maris se terugvoer
Baie dankie.
Annelien J - Des 2021
Algehele gradering
Awesome.
Zarita V - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly daar.
Lammie V - Jan 2019
Algehele gradering
Het alles geniet en was lekker.
43 Stella Maris se terugvoer
Beste Lammie,
Baie dankie dat julle ons gekies vir jul vakansie/rustyd. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer vir jul volgende vakansie/wegbreek.
Groete,
Deon en Caterina
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Strandweg 73, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang