44 Nature On Sea
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 10 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
44 Nature On Sea is tussen Dwarswegstrand en Outeniquastrand in Glentana geleë.
Akkommodasie bestaan uit 'n hoofhuis wat verdeel is in 3 aparte woonstelle met aparte ingange wat die Koning-eenheid, die Koningin-eenheid en die boonste woonstel (wat deur die toesighouer bewoon word) insluit. Die Koning-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 1 dubbelslaapbank in die sitkamer. Die leefarea is oopplan en sluit 'n sitkamer, dek en 'n kombuisie in. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof (gasstoof), yskas, mikrogolfoond en ketel. Gaste kan ook 'n ete op die groot dek geniet.
Die Koningin-eenheid is geskik vir 2 gaste en is toegerus met een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea is oopplan en sluit 'n klein sitarea/sitkamer en 'n kombuisie in. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof (4-plaat gasstoof), yskas, mikrogolfoond en ketel.
Bykomende kenmerke sluit WiFi en 'n slim-TV in albei eenhede in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Geen handdoeke word voorsien nie.
Doendinge in die omgewing sluit stap op die strand, fietsry, bergfietsry, voëlkyk, visvang, swem, wynproe en perdry in. Die eiendom is 250m vanaf die trappe na die privaat strand en 60m vanaf die trappe na die publieke strand geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 44 Nature On Sea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang