44 Nature On Sea
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
44 Nature On Sea is naby Pienaarstrand in Glentana geleë.
Verblyf bestaan uit die hoofhuis wat in 3 aparte woonstelletjies met aparte ingange verdeel is, naamlik die Koninggrootte-eenheid, Koningingrootte-eenheid en die woonstel op die boonste verdieping wat deur die bestuurder bewoon word. Die Koninggrootte-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, asook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, stoep en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Gaste kan ook hul etes op die groot dek geniet.
Die Koninginwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n klein sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.
Bykomende geriewe in elke kamer sluit WiFi en 'n slim-TV in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Geen handdoeke word voorsien nie.
Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, bergfietsry, voëlkyk, visvang, swem, wynproe en perdry in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 44 Nature On Sea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang