Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

44 Nature On Sea

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

44 Nature On Sea is naby Pienaarstrand in Glentana geleë.

Akkommodasie bestaan uit 'n hoofhuis wat verdeel is in 3 aparte woonstelle met aparte ingange wat die Koning-eenheid, die Koningin-eenheid en die boonste woonstel (wat deur die toesighouer bewoon word) insluit. Die Koning-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 1 dubbelslaapbank in die sitkamer. Die leefarea is oopplan en sluit 'n sitkamer, patio en 'n kombuisie in. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof (gasstoof), yskas, mikrogolfoond en ketel. Gaste kan ook 'n ete op die groot dek geniet.

Die Koningin-eenheid is geskik vir 2 gaste en is toegerus met een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea is oopplan en sluit 'n klein sitarea/sitkamer en 'n kombuisie in. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en ketel.

Bykomende kenmerke sluit WiFi en 'n slim-TV in albei eenhede in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Geen handdoeke word voorsien nie.

Doendinge in die omgewing sluit fietsry, bergfietsry, voëlkyk, visvang, swem, wynproe en perdry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 44 Nature On Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa07eb93c3733035c57c656c84d84a3a3e47aa5a22baa88e2de24d89be239e0053041dd208b44c66e59ead0d16e263b4dbcad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 44 Nature On Sea Gleniqua Avenue 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050386111662 22.279394695107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang