Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

44 on Brownlee

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir 44 on Brownlee
Netheid
5.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andries B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

All booked in thank you. It's stunning.

See stars.

Michele V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V

Lovely, clean place with everything you need.

Excellent place that was clean and had everything one could need for an overnight stop.

Juan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P

Netjies, rustig en veilig met onderdak parkering.

Dit was ons 2de besoek aan 44 on Brownlee en sal weer daar oor bly.

Juan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P

Pragtige kamer met vriendelike personeel.

Pragtige kamer met vriendelike personeel. Geleë in 'n stil area. Sal weer daar oorslaap.

Japie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie V

Netjies.

Personeel was baie hulpvaardig en in kamer is alles wat benodig word.

Sipho M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho M

It was very welcoming.

The room was lean and neat.

Andries B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

It was an awesome overnight stays for 2 nights.

See stars.

Erica V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Oornag saam met vriende.

Ons het by Anathi Hotel gebly omdat ons vriende op die laaste oomblik besluit het om saam met ons te oornag. Beide 44 on Brownlee en Anathi Hotel behoort aan dieselfde eienaars. Super skoon en sal eerder sê dis 'n 4 ster as 3 ster verblyf.

Andries B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Good comfortable stay and central.

See stars.

Pine P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P

Uitstekend, ruik, netjies, alles wat ek benodig het.

Sal aanbeveel en self weer gebruik.

Johan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie goeie oornagplek.

Ons moes skielik oornagplek in Kokstad kry en hulle het basies onmiddellik vir ons laat weet daar's plek by hulle. Dis regtig 'n baie goeie en netjiese oornagplek en hulle prys is ook baie goed. Die enigste probleem wat ons gehad het (en wat niks met hulle te doen het nie) is die riller van 'n pad vanaf Queenstown en die spoed hobbels in die pad en die slaggate plek-plek is baie erg. Maar die verblyf is hoogs aanbeveelbaar - dalk nie vir langer as 'n dag of drie nie - maar beslis vir een aand se oornag.

Gary W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary W

Very comfortable and convenient.

The town of Kokstad is not too pleasant but the location of 44 right on the other side of town meant you were away from all the bustle of the town. I guess it could be noisy if all 6 rooms are occupied at the same time.

Mirinda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mirinda V

One night stop over.

Pleasant stop-over stay. Ideal for reps.

Andries B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Excellent overnight stay.

Reception is at the Anathi Hotel further up the road.

Amelia K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K

Wonderlik.

Wat n fantastiese plekkie om te oornag. Die beddegoed is van hoogstaande gehalte. Bad en stort geriewe is uitstaande. 'n Lekker groot bad wat glad nie beknop is nie. Dis rustig stil en goeie waarde vir geld. Veilige parkering. Baie goed in stand gehou. Het al vantevore daar oornag en sal weer so maak. Baie rustig en stil. Dankie vir uitsonderlike diens. Lugverkoeling wat werk. Wow.

44 on Brownlee se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons sien uit om julle weer te sien.

44 on Brownlee
Amelia K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K

Waarde vir geld.

Al probleem wat ek gehad het was die betaling, wat sy nie kon opspoor nie, maar uiteindelik reggekom.

Frikkie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie B

Aangenaam as oornag-fasiliteit.

Netjies en skoon. Gemaklike en gerieflike oornag eenheid.

David M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David M

Overnight stop. Everything clean and clinical but no staff available to handle any small query/request.

See stars.

Petronella M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petronella M

Geen kliëntediens nie.

Ontvangs was bloot die oorhandiging van ‘n sleutel, geen verduideliking van waar die restaurant is wat op die webtuiste genoem is nie of hoe dit alles werk nie, die dame was bloot haastig om huis toe te gaan. In ons kamer was geen glase nie en net 1 mes en een vurk! Verder was daar geen wag vir sekuriteit nie. Kamers is nuut gebou en baie netjies.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brownleestraat 44, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANcknBocLkxUmDPgDG2kppgjqiJDa5qlXP3hQOJKGO5WCxT16ot?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 44 Brownlee Street Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.541063212893 29.41700858102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang