Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

44 on Brownlee

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brownleestraat 44, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

44 on Brownlee bied gehalteverblyf in 'n gastehuis in Kokstad, 'n dorpie aan die hange van die Drakensberge. Kokstad lê aan die voet van Mount Surrie. Die gastehuis maak voorsiening vir alle reisbehoeftes, hetsy jy 'n vakansieganger is op soek na 'n oornagplek, of die omgewing besoek vir sake-verantwoordelikhede.

Daar is 6 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 2 volwassenes elk. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond, ingeboude kluis, elektriese kombers, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.

Al die kamers het goed verligte onderdakparkeerplekke naby die kamer, en die perseel word via 'n elektriese hek betree.

44 on Brownlee is ideaal geleë in Kokstad en gaste kan die plaaslike kaasvervaardigers se suiwelprodukte geniet.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Andries B
Besigheidsreis
5.0
All booked in thank you. It's stunning. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Michele V
Saam met vriende
5.0
Lovely, clean place with everything you need. Excellent place that was clean and had everything one could need for an overnight stop.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Juan P
Gesin met tieners
5.0
Netjies, rustig en veilig met onderdak parkering. Dit was ons 2de besoek aan 44 on Brownlee en sal weer daar oor bly.
Des 2023
Juan P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige kamer met vriendelike personeel. Pragtige kamer met vriendelike personeel. Geleë in 'n stil area. Sal weer daar oorslaap.
Jan 2023
Japie V
Saam met lewensmaat
4.6
Netjies. Personeel was baie hulpvaardig en in kamer is alles wat benodig word.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Brownleestraat 44, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 44 on Brownlee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brownleestraat 44, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANcknBocLkxUmDPgDG2kppgjqiJDa5qlXP3hQOJKGO5WCxT16ot?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 44 Brownlee Street Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.541063212893 29.41700858102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang