Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

44 on Ennis Guest Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Johan V
1 nag
5.0
Mei 2024

Gerieflik, netjies, baie gasvry. Nêrens op die bespreking word daar gemeld dat ontbyt nie ingesluit is nie. Dit was 'n teleurstelling. Vir kosteberekening en beplanning was dit onnodig. Hulle etes word apart gefaktureer. Die kos was besonders lekker, bietjie min, maar smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buco Nelspruit V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Uitstekend! Die verblyf was in top gehalte, alles was skoon en netjies. Die restaurant kos en diens was uitstekend. Beslis 'n plek wat ons gereeld sal sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Altyd baie netjies en behulpsaam. Bly altyd lekker hier en geniet die kuiertjie, dankie, het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele K
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Goeie kwaliteit tyd saam met gesin gehad en lekker in die restaurant gekuier. Goeie waarde vir geld, eienaar en personeel baie vriendelik en behulpsaam, die restaurant se kos is uit die boonste rakke. Kamers was netjies, geen probleme met die badkamer, water was warm, toilet het gewerk. Ek sal 44 on Ennis Guest Lodge vir seker weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

W.j. Du Buisson Z
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Prima plaas. Ja, wel lekker gebly. Goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jun 2024

Ontvangs was baie behulpsaam en vriendelik. Goed geslaap. Nie heeltemal wat ek verwag het nie. Sentraal geleë, maar nie in 'n "goeie" omgewing nie. Toiletwater het baie stadig in die tenk ingeloop. Ek het die ontvangs daarvan in kennis gestel. Ek hoop hulle skenk aandag daaraan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Estelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Eienaar is baie gasvry. Baie lekker gebly die naweek. Sal hulle weer besoek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2023

Mooi skoon en ons was vriendelik ontvang. Warm water was 'n probleem, maar neem aan beurtkrag was die oorsaak. Baie lekker geslaap en vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Victor P
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2023

Nie 'n goeie oorslaap as jy rustig wil wees nie. Die restaurant is teen die kamer en die geraas is erg en dit was Sondagaand. Die bed is ook baie ongemaklik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

NIKKI Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ennisstraat 44, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyYTVkNmJiLWIzZjEtNGE2NS04NGJmLWFhNTdmNDU3ODhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 58 5 1 4 44 Ennis Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.5148 29.98785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang