Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

44 on Ennis Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

NIKKI Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 58 resensies vir 44 on Ennis Guest Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Johan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Gerieflik, netjies, baie gasvry.

Nêrens op die bespreking word daar gemeld dat ontbyt nie ingesluit is nie. Dit was 'n teleurstelling. Vir kosteberekening en beplanning was dit onnodig. Hulle etes word apart gefaktureer. Die kos was besonders lekker, bietjie min, maar smaaklik.

Buco Nelspruit V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buco Nelspruit V

Uitstekend!

Die verblyf was in top gehalte, alles was skoon en netjies. Die restaurant kos en diens was uitstekend. Beslis 'n plek wat ons gereeld sal sien.

Deon D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Altyd baie netjies en behulpsaam.

Bly altyd lekker hier en geniet die kuiertjie, dankie, het dit baie waardeer.

Adele K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K

Goeie kwaliteit tyd saam met gesin gehad en lekker in die restaurant gekuier.

Goeie waarde vir geld, eienaar en personeel baie vriendelik en behulpsaam, die restaurant se kos is uit die boonste rakke. Kamers was netjies, geen probleme met die badkamer, water was warm, toilet het gewerk. Ek sal 44 on Ennis Guest Lodge vir seker weer besoek.

W.j. Du Buisson Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
W.j. Du Buisson Z

Prima plaas.

Ja, wel lekker gebly. Goed.

Elmarie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elmarie S

Ontvangs was baie behulpsaam en vriendelik. Goed geslaap.

Nie heeltemal wat ek verwag het nie. Sentraal geleë, maar nie in 'n "goeie" omgewing nie. Toiletwater het baie stadig in die tenk ingeloop. Ek het die ontvangs daarvan in kennis gestel. Ek hoop hulle skenk aandag daaraan.

Estelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Eienaar is baie gasvry.

Baie lekker gebly die naweek. Sal hulle weer besoek in die toekoms.

Neil F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neil F

Mooi skoon en ons was vriendelik ontvang. Warm water was 'n probleem, maar neem aan beurtkrag was die oorsaak.

Baie lekker geslaap en vriendelike ontvangs.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Victor P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Victor P

Nie 'n goeie oorslaap as jy rustig wil wees nie.

Die restaurant is teen die kamer en die geraas is erg en dit was Sondagaand. Die bed is ook baie ongemaklik.

Paula O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Paula O

Sal nie aanbeveel nie.

Baie teleurgestel. Baie vuil. Aircon werk nie. TV werk net as jy jou eie Netflix vat. Wou nie ons geld teruggee nie, so ons het R995 verloor en maar liewer net gery. Sal die kamers beslis nie aanbeveel nie.

Henna K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna K

Gesellig, boomryke tuin. Mooi.

Baie dankie dit was lekker om daar te bly. Vriendelik en baie lekker atmosfeer.

Pieter K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Sien sterre.

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Dianne D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne D

Vriendelike diens van al die personeel.

Netjiese, skoon kamer. Ek sal weer bespreek. Daar kort net 'n mikrogolf en die braaiplekkie kan verbeter word. Verder is alles puik.

Teresa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa B

Koud.

Die kamer het glad nie gelyk soos advertensies. Het bespreek vir 4 persone, daar was net 3 bekers, 3 glase? Water was oggend yskoud toe ons wou gaan stort voor ons verder ry. Geen badkamermatte. Net klein handdoekie wat op vloer voor stort gelê het.

Annelize N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annelize N

Not for long stay only for 1 sleep over.

Room small for 2 adults and 1 teen, no DStv. It was bad weather but on our checkout there was connection in restaurant but in rooms nothing so not a good experience.

Zia V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Zia V

Lekker.

Kamer kan 5 vat koppies, daar was net 2. Geyser was koud gewees na persoon 2 gestort het. Plek is skoon gewees.

Miggie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miggie V

Baie lekker, rustige omgewing.

Vriendelike diens. Lekker kos.

Annerie J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie J

Die diens en ontvangs was uitstekend en vriendelik.

Kamers was skoon en 'n mens voel tuis.

Sharon S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

Was 'n fantastiese aand se rus.

Awesome etes en wonderlike mense. Baie dankie daarvoor.

Chris W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris W

Peter en sy personeel is baie vriendelik - standaard van kos is baie hoog.

Peter en sy span is gasvry en ons het lekker saam om die die vuur gekuier. Unieke atmosfeer.

Carike M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carike M

Koud.

Water was koud. Kamers was koud.

Johan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Goed genoeg vir een nag se oorslaap.

Geen melk in yskas.

Marita J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marita J

Vloere was vol stof en beddens was swak.

Die warm water kraan in die badkamer is los. Die plafon in die badkamer is gemuf. Die plek was nie skoongemaak nie. Geen lugreëling nie.

Irnest S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Irnest S

Beslis nie wat die foto's en beskrywing sê nie.

Die advertensie op die webtuiste is vals. Die foto's lyk baie beter as realiteit. Geen queen size bed, geen haardroër, geen warm stort. Lakens vuil en duvet inner vol kolle.

Carel C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel C

Gerieflik en veilig.

Netjiese fasiliteite, veilig en gerieflik geleë.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chantelle S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Peter is 'n wonderlike gasheer. Die restaurant kry 'n 10/10 ons het verskriklik lekker geëet.

Lekke plekkie om te oornag. Sal beslis weer daar bly.

Cheryl S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

This is such a beautiful apartment.

We loved the comfy beds and pillows. The rooms were so neat and clean. Well done to Peter and staff. The food and service was excellent. This is a must if traveling to Kruger or anywhere near Ermelo.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Juanita M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita M

Bitter teleurstellend.

Geen ketel in kamer. Geen mikrogolf. Mag verwarmer nie gebruik nie of die krag gaan af. Geleë in onderdorp in 'n swak area. Badkamershet geen gordyne. Swak toestand. Misleidende advertering.

Veronique H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique H

Die personeel was vriendelik en die kos absoluut fantasties!

Ons het 44 on Ennis Guest Lodge maklik gekry en was baie vriendelik ontvang. Die kamers was baie skoon, netjies en gemaklik om in te bly. Ek sal hulle definitief aanbeveel en ook self weer daar gaan bly.

Angeline D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline D

Pragtige plekkie met alles wat nodig mag wees.

Baie lekker gebly en die heerlikste fillet steak geëet. Probeer gerus.

Shaun S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun S

Baie vriendelike opsigter en baie lekker kos

Vir die waarde wat mens betaal teenoor die kompetisie van ander gastehuise in die area is hierdie definitief dit werd. Die spyskaart vir aandete is baie kort maar baie lekker. As julle nie oorslaap nie, gaan eet gerus daar. Die kamers is baie warm en het nie almal lugversorging nie, maar as dit reën is die kamers lekker koel. Dis nie te ver vanaf winkels en restaurante nie en voel baie veilig. Ek kan dit definitief aanraai. Ps. Die eienaar se broer het ons opgepas en was so vriendelik en opreg! Baie dankie!

Isabel S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S

Dis 'n baie oulike, gerieflike en vriendelike gastehuis.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar en self na baie gerieflike slaapkamers geneem. Dis 'n baie oulike plek.

Cheryl R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl R

Excellent personal service from the owner.

Dinner was amazing, the outside area had a homely and quirky ambience.

Stina B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stina B

Netjies en heerlike kos met die warm kombers op die bed 'n bonus.

Baie lekker geëet in die restaurant.

Adrienne C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrienne C

Baie gemaklik.

Altyd lekker om daar te bly.

Sylvia G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia G

Accommodation was good, food was excellent but you definitely paid for it!

I would recommend 44 on Ennis Guest Lodge for an overnight or longer stay in Ermelo .

Alwyn H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn H

Baie dankie vir 'n lekker verblyf sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Namens ons RTB darts club wil ek net se dankie vir die uitstekende diens wat ons ontvang het en die bediening van die staff en bestuur wat ons ontvang het, julle is top op my ranglys baie dankie.

Mike E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike E

Baie bevredigend.

Was aangenaam verras met die hele opset. Die eienaar het ons besonder goed behandel en die etes wat ons ter plaatse kon geniet was ongelooflik goed.

Corne V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Vriendelik ontvang en 'n goeie oornag verseker.

Ons was hartlik ontvang. Definitief welkom gevoel en die diens was uitstekend. Die gasheer het ons opgradeer na 'n groter kamer aangesien daar beskikbaar was sonder enige verdere onkoste. Die kos was uitstekend. Heerlik geslaap en kon dus die volgende dag uitgerus ons terugtog huis toe aanpak.

Francois V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Dit is hoogs aanveelbaar om hier te bly!

Baie private gesellige gastehuis met vriendelike personeel en wonderlike eienaars wat ons verblyf soos huis laat voel het.

Adrienne C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrienne C

Baie gemaklik, lekker kos in die restaurant, mooi skoon kamers, sentraal geleë.

Sien sterre.

Marcel B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marcel B

Never again.

No towel rails, no toilet paper holder, door's hook on slate floor, shower dams up, gas geysers didn't work properly, cold showers, no fan or aircon.

Annette V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annette V

Teleurstellend, sal nie weer daar bly nie, ek wil eintlik geen sterre gee nie, maar kan nie want dit stoor nie sonder sterre nie.

Daar was 'n waterlek wat die badkamer en portaal vol water gemaak het. Die toiletsitplek was los. Daar was geen warm water Saterdagaand na een persoon gestort het nie en ook nie Sondagoggend nie. Daar was mense wat van 12 uur tot na 3 in die oggend lawaai het. Ek sal niemand aanbeveel om daar te bly nie en sal ook nie weer daar gaan bly nie. Dit was baie teleurstellend, aangesien ek al my akkommodasie gewoonlik deur LekkeSlaap bespreek en nog nooit in so 'n swak plek gebly het nie. Die plek was skoon en het op die oog af goed gelyk.

44 on Ennis Guest Lodge se terugvoer

Hi Anette.
Thank you for your review and for mentioning the cleanliness, but, giving it a rating of two. I discussed all your issues personally with you the next morning. The toilet seat was not mentioned and I went to check it and nothing is wrong. The water issue I apologise for and the problem is fixed, the noise came from the neighbours and if you called me would have done something about it.
My Apologies.
Regards,
Peter

44 on Ennis Guest Lodge
Gerhard G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Rustige slaap na baie lekker ete.

Goeie diens gepaard met netjiese, skoon kamer maak die verblyf uitstekend. Die kos in die restaurant is uitstekend en die diens fluks.

Elsa V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Kos en kuier was awesome!

Dankie vir die gasvryheid en heerlike ete. Sal vir enigeen aanbeveel om hier te oornag. Absolute waarde vir geld.

Karen P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Vriendelik, skoon, veilig en goed geleë.

Oulike kamer: gepas vir gesin met kinders. Ontbyt was heerlik.

Lourens B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens B

Aangename ervaring.

Sal dit vir seker weer oorweeg.

Johan V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Uitstekend en sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Die verblyf was uitstekend. Die aandete was besonders. Ons is baie vriendelik ontvang en die gasvryheid was uitstekend.

Tertia V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V

Skoon en gerieflik.

Die eienaars is vriendelik en die gastehuis is netjies en skoon die verblyf was aangenaam.

Heidi B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi B

The place is in serious need of some TLC!

The last upgrade was done too long ago. It is OK and can be really cute, but half of the stuff was broken (lights, fittings, floors). Restaurant closed on a Friday night. TV made screeching noise and should be replaced with a flatscreen. Just because people are only staying for one night, does not mean no effort should be made concerning the rooms.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek kort dringend bietjie TLC!

Die laaste opgradering was te lank gelede. Dit is OK en kan regtig oulik wees, maar die helfte van die goed is gebreek (ligte, afwerkings, vloere). Restaurant was toe op 'n Vrydagaand. TV het 'n skree-geluid gemaak en moet vervang word met 'n platskerm. Net omdat mense slegs bly vir een nag, beteken dit nie dat hulle geen moeite hoef te doen met die kamers nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

44 on Ennis Guest Lodge se terugvoer

Dear Heidi.
So sorry to hear about your discomfort. If you could only elaborate a bit more on everything is broken. there are no broken fittings or lights in the room & the floor? I personally checked the TV and I can not understand the noises you are referring to however it does need to be replaced with a flat screen and I will do that immediately.

44 on Ennis Guest Lodge
Koos B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B

Die naam het my aandag getrek en nie teleurgestel nie. Dis die moeite werd om hier oor te bly.

Ek reis baie. 44 On Ennis Guest Lodge se ontbyt was die beste wat ek/ons ooit geniet het. Dankie Peter Maherry.

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ennisstraat 44, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyYTVkNmJiLWIzZjEtNGE2NS04NGJmLWFhNTdmNDU3ODhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 58 5 1 4 44 Ennis Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.5148 29.98785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang