Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

44 on Ennis Guest Lodge

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ennisstraat 44, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

44 on Ennis Guest Lodge is in Ermelo, Mpumalanga geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na hartlike gasvryheid en gerieflike akkommodasie vir 'n kort vakansie of 'n langer wegbreekkans.

Verblyf by 44 on Ennis Guest Lodge word gebied in 4 kamers wat elk slaapplek bied aan 2 en 4 gaste. Geriewe in die kamer sluit toiletware, 'n haardroër, 'n platskerm-TV met satellietkanale en gratis WiFi in.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt en ander maaltye in die restaurant op die perseel geniet. 44 on Ennis Guest Lodge het ook uitstekende konferensiegeriewe wat tot 50 afgevaardigdes kan akkommodeer, asook troues.

Parkeerplek is beskikbaar vir jou motor en die lodge is binne 'n gerieflike afstand van winkelsentrums en al die besienswaardighede in Ermelo af. Gaste kan voëlkyk, visvang of historiese bouvalle en die Heyshope-dam besoek. Dit is ook naby hospitale.

Kenmerke

Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Konferensiegeriewe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Johan V
5.0
Gerieflik, netjies, baie gasvry. Nêrens op die bespreking word daar gemeld dat ontbyt nie ingesluit is nie. Dit was 'n teleurstelling. Vir kostebereke...
Sien meer
Mei 2024
Buco Nelspruit V
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend! Die verblyf was in top gehalte, alles was skoon en netjies. Die restaurant kos en diens was uitstekend. Beslis 'n plek wat ons gereeld sal...
Sien meer
Jan 2024
Deon D
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd baie netjies en behulpsaam. Bly altyd lekker hier en geniet die kuiertjie, dankie, het dit baie waardeer.
Mei 2023
Estelle V
Saam met lewensmaat
4.8
Eienaar is baie gasvry. Baie lekker gebly die naweek. Sal hulle weer besoek in die toekoms.
Feb 2023
Adele K
Gesin met tieners
4.4
Goeie kwaliteit tyd saam met gesin gehad en lekker in die restaurant gekuier. Goeie waarde vir geld, eienaar en personeel baie vriendelik en behulpsaa...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

NIKKI Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Ennisstraat 44, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink 44 on Ennis Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ennisstraat 44, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyYTVkNmJiLWIzZjEtNGE2NS04NGJmLWFhNTdmNDU3ODhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 58 5 1 4 44 Ennis Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.5148 29.98785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang