Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45 Broadway Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swapo-weg 45, Durban noord, Durban, 0051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

45 Broadway Lodge is ideaal geleë tussen Sentraal-Durban en Umhlanga Rocks. Ons bied akkommodasie vir sakelui en vakansiegangers wat KwaZulu-Natal se Noordkus besoek.

Al die eenhede het pragtige, ruim slaapkamers met aparte ingange en en suite-badkamers met storte. 2 Van ons 5 aparte eenhede het volledig ingerigte kombuise en is toegerus vir selfsorg. Elke slaapkamer is toegerus met lugversorging, 'n enkelbed, dubbelbed of koninggrootte-bed, 'n yskassie, TV met DStv (Premium Hotelpakket) en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daaglikse skoongemaak.

Ontbyt word nie bedien nie as gevolg van Covid-19. Alle besprekings is net vir verblyf en daar is verskeie restaurante tussen 2 tot 5 minute se stap vanaf die lodge.

45 Broadway Lodge is lekker naby al die grootste skole, sportgronde, winkelsentrums, besienswaardighede, en natuurlik die pragtige strande en die Indiese Oseaan se warm water. Dié lodge bied ook gerieflike toegang tot al die gholfbane aan KwaZulu-Natal se kus.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.4
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Peet V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly en eienaar en bestuurder is baie behulpsaam en vriendelik. Hulle het ons regtig goed akkommod...
Sien meer
Sep 2024
Nonhlnhla N
Saam met lewensmaat
5.0
Only the parking, I was a bit nervous because of the limited space to park and allow a. It was a wonderful place to stay and I enjoyed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Darryl E
5.0
As per above. If I was to summarise the experience it would read. Very comfortable, conveniently located, cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Khanyisile N
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. It was nice but I was a bit disappointed because I really thought there is a kitchen where I can cook.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Richard P
Besigheidsreis
5.0
Perfect homebase for a business trip. Friendly and accommodating staff. Good value for money. Spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Nasarene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Swapo-weg 45, Durban noord, Durban, 0051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 45 Broadway Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swapo-weg 45, Durban noord, Durban, 0051, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6c0f7d1df8ef1b8d2599d089660a48238ab24549f508cd3f946f37f969674d64b33e1fd90ff3c59b4d1e48c2472b6c75d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 4 45 Swapo Road Durban North 0051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.787900328051 31.044214367867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang