Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn 45

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Dawn 45
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Beste akkommodasie ooit.

Beste plek ooit waar ek in maande geslaap het. Sal weer en weer daar gaan bly.

Morne V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Goeie opsie.

Veilig, netjies, skoon, ons het twee weke hier deur gebring en beveel hierdie plek aan.

Conray P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conray P

Exceptional.

Amazing! Perfect!

Amanda L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Pragtige, rustige afskakelplekkie naby aan alles.

Heerlike plekkie om rustig te wees en net af te skakel. Ons is verras met melk, water, muesli, jogurt en vrugte, asook lekker beskuit. Baie dankie, Suzette. Baie veilig en privaat. Daar is ook 'n winkelsentrum om die draai. Daar is baie ekstra goedjies in die badkamer vir gaste se gebruik. Naby aan Stellenbosch.

Bianca T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca T

Baie netjies & veilig.

Baie gebly by the place. Plek is baie netjies en veilig!

Lynne R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne R

Perfect, clean with attention to detail. Great hosts.

Everything was great. Lovely host who communicated all directions, etc. The place was clean with lots of lovely touches. Perfect for what we needed.

Keneilwe Lindiwe M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keneilwe Lindiwe M

The place is beautiful and relaxing, with the best treatment ever.

Wonderful and beautiful.

Allison K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison K

Comfortable.

The stay was amazing. The owner was super friendly, attending to your needs and providing her guests with wonderful snacks for the stay. The place itself was very secure, clean, and had everything you could need, from shampoo to a first aid kit. It truly was a great place!

Nikki D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki D

Uitstekende verblyf!

Pragtige plekkie! Gerieflik en skoon met aandag aan die kleinste detail. Ons is bederf met vars vrugte en joghurt in die yskas. Daar was ook heerlike koffie en beskuit om soggens te geniet. Ons sal beslis weer hier tuisgaan!

Mikyle D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikyle D

Blissful.

It was great, relaxing and comforting.

D’neal S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
D’neal S

Value for money.

Host was friendly and welcoming. She went out of her way to make us feel at home. Most comfortable stay, clean and spacious.

Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Hierdie keer vir werk. Vroeg uit en laat terug. Volgende keer net vir die lekke.

Dit was heerlik en rustig. Vriendelike mense en sal beslis weer daar gaan kuier!

Nic L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic L

Baie gerieflik.

Heerlik, alles mooi skoon en heerlike ontbyt.

Dawn 45 se terugvoer

Baie dankie

Dawn 45
Jacqui V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui V

Alles was perfek en meer!

Ons het so lekker gebly en die gasvrou was die beste. Die plekkie was netjies, mooi en perfek vir 'n naweek weg of selfs vir iemand wat vir 'n week iewers moet wees vir werk. Die aandag wat sy gee aan klein details is ongelooflik. Van weggoei gesig lappies in die badkamer tot 'n noodhulp sakkie en vrugte, yogurt, water en melk. Alles was net perfek en ons sal vir seker weer daar bly.

Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawn-singel 45, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA958b3ea9daac122da36d2940f838266070f98019151ff3cea9968d31153f0a4683c76bb07a407ce6849ffc36677302cb327f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 45 Dawn Crescent De Wijnlanden 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.007729733989 18.742432567516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang