Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn 45

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawn-singel 45, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dawn 45 is 'n knus gastekamer op die gasheer se perseel met sy eie privaat ingang in De Wijnlanden, met slaapplek vir 2 gaste.

Die oopplan-gastekamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. In die kamer sal gaste ekstra linne, oorgenoeg pakplek en 'n ingeboude kas met bykomende komberse vind. Bykomende handdoeke, geurige seep, en 'n haardroër en strykyster word voorsien.

'n Minikombuisie met genoeg stoorplek vir breekware, 'n mikrogolfoond, yskas, koffiemasjien, melk, koffie en tee, suiker en versoeters, en 'n ketel is deel van die kamer. Heerlike tuisgebakte beskuit of muesli en jogurt met vrugte word ook voorsien.

'n Werklessenaar is gerieflik beskikbaar vir sakereisigers met gratis WiFi, en 'n LED-TV sorg vir nodige vermaak na 'n lang dag met Netflix, en DStv saam met 'n lugverkoeler. Onnodige ongerief van kragonderbrekings word met 'n omskakelaar uitgeskakel.

Die kamer het sy eie klein tuintjie, afgesonder van die res van die eiendom. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers, toeriste, wegbreek-entoesiaste en enigiemand wat wil ontspan. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Dawn 45
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Dawn-singel 45, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dawn 45 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawn-singel 45, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA958b3ea9daac122da36d2940f838266070f98019151ff3cea9968d31153f0a4683c76bb07a407ce6849ffc36677302cb327f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 45 Dawn Crescent De Wijnlanden 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.007729733989 18.742432567516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang