Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn 45

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawn-singel 45, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dawn 45 is 'n knus gastekamer wat op die eienaar se perseel geleë is en 'n privaat ingang het in De Wijnlanden. Daar is slaapplek vir 2 gaste.

Die oopplan-gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ekstra linne, oorgenoeg stoorspasie en 'n ingeboude kas met ekstra komberse. Ekstra handdoeke, seep en 'n haardroër, strykyster word voorsien.

Die kombuisie is met breekware, 'n mikrogolf, yskas, koffiemasjien, melk, koffie, tee, suiker en versoeters, en 'n ketel toegerus. Tuisgebakte beskuit, of muesli en jogurt met vrugte word ook voorsien.

Daar is ook 'n lessenaar vir sakereisigers, gratis WiFi, 'n LED-TV met Netflix en DStv, en lugversorging. Die omsetter bied rugsteunkrag tydens kragonderbrekings.

Die kamer het 'n klein privaat tuin. Dit is ideaal vir sakereisigers, toeriste en entoesiastiese vakansiegangers. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Johan F
5.0
Beste akkommodasie ooit. Beste plek ooit waar ek in maande geslaap het. Sal weer en weer daar gaan bly.
Jul 2024
Morne V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie opsie. Veilig, netjies, skoon, ons het twee weke hier deur gebring en beveel hierdie plek aan.
Jun 2024
Conray P
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional. Amazing! Perfect!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Amanda L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, rustige afskakelplekkie naby aan alles. Heerlike plekkie om rustig te wees en net af te skakel. Ons is verras met melk, water, muesli, jogur...
Sien meer
Mei 2024
Bianca T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies & veilig. Baie gebly by the place. Plek is baie netjies en veilig!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Dawn-singel 45, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dawn 45 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawn-singel 45, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA958b3ea9daac122da36d2940f838266070f98019151ff3cea9968d31153f0a4683c76bb07a407ce6849ffc36677302cb327f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 45 Dawn Crescent De Wijnlanden 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.007729733989 18.742432567516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang