Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45 La Pirogue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 97, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

45 La Pirogue is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel wat ideaal geleë is in 'n veilige kompleks in die hartjie van Willard's Beach, Ballito. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien die kompleks spog met 'n tropiese tuin met 'n groot swembad.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. 'n Stort is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede badkamer 'n bad en 'n stort het. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Gaste het volle toegang tot die swembadarea wat 'n peuterswembad vir kleuters insluit. Die ligging van hierdie kompleks is net oorkant die pad van die strand af en reg langs die Boulevard-winkelsentrum.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 97, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 97, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA993303aa771780ef729d380f1aeeb99db9ce575647e0e8c97cf6f55523ab39787a852e5e09d4285da057ef00d66665ff6bf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 97 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5338207 31.2208495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang