Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45 La Pirogue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 97, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

45 La Pirogue is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Willard's Beach, Ballito, geleë is. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende en die kompleks spog met 'n tropiese tuin met 'n groot swembad.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel. Gaste het toegang tot die swembadarea wat ook 'n swembad vir kleuters het. Hierdie kompleks is net oorkant die strand en langs die Boulevard-winkelsentrum.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 97, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 97, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA993303aa771780ef729d380f1aeeb99db9ce575647e0e8c97cf6f55523ab39787a852e5e09d4285da057ef00d66665ff6bf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 97 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5338207 31.2208495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang