Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45 On Diaz Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir 45 On Diaz Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nolan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan V

Excellent.

Clean and has all the appliances one would need at your own home. The landlord checked before, during, and after we left. Will definitely book it again.

Westy R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Westy R

Baie, baie lekker.

Dit is veilig en geen probleme.

Abrie C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie C

Easy commute to everywhere.

Value for money, spacious and no hassles.

Deon G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Was gerieflik en lekker.

Die area was lekker stil en gerieflik naby 'n winkelsentrum.

Dalme S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalme S

Dit was so gerieflik, netjies en sentraal. Sal beslis weer in die toekoms oorweeg.

Sien sterre.

45 On Diaz Self-catering se terugvoer

Baie dankie.

45 On Diaz Self-catering
Lizel D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel D

Ongelooflik lekker!

Als wat ons nodig gehad het was in die huis. Ons het elke oomblik geniet. Als was netjies en skoon.

Brenda M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M

Die plekkie is awesome.

Die plek is in 'n wonderlike ligging en ideaal vir 'n elke gesin.

Geertjie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geertjie V

Was 'n baie gemaklike huisie.

Baie vriendelik en hulpvaardig, was lekker toegerus vir 'n baba. Ons het ons tydjie baie geniet.

Faizel F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faizel F

Was a very secure and excellent location.

I really enjoyed my stay at 45 on Diaz, the location and proximity to beaches and everything else is fantastic. I would definitely recommend this place to friends and family.

Henry S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry S

Waarde vir geld.

Sien sterre.

Sharonique S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharonique S

Was baie lekker.

Dit is baie gerieflik, goed ingerig, lekker klein en alles is so naby.

Jacques V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Baie lekker gebly.

Die plek is perfek geleë naby alles. Dis baie netjies en die waarde vir geld. Sal dit weer in die toekoms wil gebruik.

Danie K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie K

Goed geleë en waarde vir geld.

Die eenheid is stapafstand van die Diazstrand en in 'n sekuriteitskompleks met baie vriendelike en behulpsame sekuriteitsbeamptes. Die huisie is gerieflik en netjies.

Amanda V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Dit was skoon en netjies.

Die plek is maklik om te kry. Dit was skoon en netjies. Ons was net in die aande daar en alles is daar wat mens nodig het.

Bevan H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan H

Baie lekker en netjiese plekkie.

Was baie lekker om daar te bly, baie nice huise en goeie prys, sal dit beslis aanbeveel vir ander.

Elroy L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elroy L

Ek is aan beter gewoond.

Die eenheid was netjies maar net die uitleg daarvan met 'n toilet in die kombuis sonder ventilation. Upgrade net die appliances asb. en skuif daai toilet op na die boonste kamer toe want daai balkon dien geen doel nie.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvalkstraat 45, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37f9d4f0e6189bed6a698b0eaa98064ba217a65cfecd83326b4048e0ed3d86ad21282354350e6fc3b96068c57e9cf3df282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 45 Blouvalk Street Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.152935173183 22.105496233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang