Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Versveld Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verveld-straat 45, Eenheid 1, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Versveld Cottage is 'n pragtige selfsorghuis in Yzerfontein. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na verblyf naby die strand.

Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer word gedeel en is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer met net 'n toilet en wasbak toegerus is.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n leefarea, eetkamer en kombuis. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV met stromingsdienste en 'n groot etenstafel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Buite kan gaste 'n onderdakstoep vind wat gemeubileer is met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jaco Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Verveld-straat 45, Eenheid 1, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Versveld Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verveld-straat 45, Eenheid 1, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42c294239501a6b7975812a681a42cb264203534d7e2136f9a9fd561a855f64186bdc69c767f66da1a841d7a53ae4b1035ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 45 Verveld Street Unit 1 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.352493830215 18.150565961871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang