Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45 on Widenham

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Nazeer D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Baie gerieflik en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Ons het presies gehad wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir 'n heerlike tyd by julle cottage. Dit is perfek vir 'n paartjie wat gerieflike verblyf nodig het wat nie 'n arm en 'n been kos nie. Die cottage het 'n aircon in die kamer wat die hele huisie verkoel, die kombuis het al die geriewe wat jy sal benodig. Daar is 'n TV wat konnekteer aan WiFi, so vir die reëndae kon ons inteken op ons Netflix en Prime-profiele en darem TV kyk. Al wat ek dalk sou byvoeg wat ons agtergekom het die plekkie nie het nie. 'n Braaibak. Vadoeke, daar is een maar vir langer verblyf het mens bietjie meer nodig, ons het maar net die een gewas met die hand en opgehang. Hangers in die kas. Dalk 'n WiFi extender. Die WiFi vang nie tot in die kamer op nie. Maar dit is klein goedjies, ons het regtig baie lekker gebly, baie dankie Tanya en Andrew julle plekkie is baie gerieflik geleë, en wel uitgerus met alle benodighede vir 'n fantastiese vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Baie lekker en vriendelike mense. Baie netjies en was stil en rustig, lekker gaan rus en vriendelike mense wat ons ontvang het, dankie Tanya en Andrew. Sal weer gaan verseker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Pleasant stay. We stayed in the brick cottage which was very private and clean. Just a note; no towels available, this caught us a bit off guard but otherwise great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
45 on Widenham
Hi Ronel, thank you for your review. We are delighted that you enjoyed your stay and our Cottage and we hope to see you again. Just a note on the towels, generally towels are not supplied for self-catering and we have not had complaints before. Kind regards, Andrew and Tanya

Tracey B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Absolutely lovely and worth every penny. We had a wonderful time. Hosts make you exceptionally welcome. Unit is perfect for a couple to get away and chillax. Thank you, Andrew and Tanya.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Widenham-rylaan 45, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUG6oSkYl3KxMyjR2TVzpxZDApoIipDyeuQ5CHbuxeaqHyDJt0n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 45 Widenham Drive Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.222518411825 30.791658775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang