Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4514 on Ixia

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dawid M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ons doen 'n reis vakansie. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plek is baie mooi, baie skoon en baie ruim. Sal vir seker weer hier bly as ons in die omgewing is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadene F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik! Pragtige plek. Dit is 'n lieflike plek. Netjies, skoon en baie gerieflik. Sal graag weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige omgewing. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervyn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlike naweek saam met my man. Ons het 'n awesome naweek gehad by 4514 on Ixia. Die plekkie is netjies en daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Lekker stil en rustige area. Die eienaars het ons goed ontvang en was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Addinal L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

N aangename, ontspannende wegbreeknaweek by gasvrye mense. Ons het 'n fantastiese wegbreeknaweek ervaar by 4514 on Ixia. Die eienaars is voorwaar vriendelike, gasvrye mense en het ons sommer van meet af laat tuisvoel. Ek sal 4514 on Ixia definitief aanbeveel en beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
4514 on Ixia
Baie dankie Addy.

Rickus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Julle sal my weer sien! 10 / 10. Is net die beste! Die plekkie waar ons gebly het was netjies en gerieflik. Sal sonder twyfel weer terugkeer daai kant toe by hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malefetsane N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

The best ever. It an amazing place. I really loved it. Thanks to the owners. Such lovely and welcoming people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian B
1 nag
5.0
Mei 2023

Prima! Ek het my tydjie by Sakkie en Riana verskriklik baie geniet, dit voel soos om vir familie te gaan kuier. Ek was daar vir 'n hengelsessie. Sakkie het my op die gras ontmoet, ek het hom gevra of hy hy raad kan gee oor hengelplekkies, 5 minute later was ek in Sakkie se kar. Hy het my al die gate gaan wys, dit was super spesiaal, so lekker gesels. Die plek is ruim met alles wat jy nodig het. Ek sal verseker elke keer by Riana en Sakkie bespreek as hul plek beskikbaar is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
1 nag
5.0
Apr 2023

Ek en my ma. Wonderlikke plekkie en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul Michael T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Great hosts with the best decorated homely accommodation. Nicely situated with great facilities. Enjoyed the tranquility and friendly and helpful hosts the most.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ixia-weg 4514, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2e8a87e829bca0c8e3389621036b4e767582ba6f0edcf3510daf327f14ba25803ed8adb7aa368fee5d1644f6913317402af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 4514 Ixia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.3640114 18.8905899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang