Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4514 on Ixia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir 4514 on Ixia
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dawid M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Ons doen 'n reis vakansie.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plek is baie mooi, baie skoon en baie ruim. Sal vir seker weer hier bly as ons in die omgewing is!

Jadene F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadene F

Heerlik! Pragtige plek.

Dit is 'n lieflike plek. Netjies, skoon en baie gerieflik. Sal graag weer daar wil oorbly.

Elana C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana C

Rustige omgewing.

Baie lekker gebly. Dankie.

Mervyn A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn A

Wonderlike naweek saam met my man.

Ons het 'n awesome naweek gehad by 4514 on Ixia. Die plekkie is netjies en daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Lekker stil en rustige area. Die eienaars het ons goed ontvang en was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer teruggaan.

Addinal L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Addinal L

N aangename, ontspannende wegbreeknaweek by gasvrye mense.

Ons het 'n fantastiese wegbreeknaweek ervaar by 4514 on Ixia. Die eienaars is voorwaar vriendelike, gasvrye mense en het ons sommer van meet af laat tuisvoel. Ek sal 4514 on Ixia definitief aanbeveel en beslis weer daar gaan kuier.

4514 on Ixia se terugvoer

Baie dankie Addy.

4514 on Ixia
Rickus W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus W

Julle sal my weer sien! 10 / 10.

Is net die beste! Die plekkie waar ons gebly het was netjies en gerieflik. Sal sonder twyfel weer terugkeer daai kant toe by hulle.

Malefetsane N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malefetsane N

The best ever. It an amazing place. I really loved it.

Thanks to the owners. Such lovely and welcoming people.

Ian B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B

Prima!

Ek het my tydjie by Sakkie en Riana verskriklik baie geniet, dit voel soos om vir familie te gaan kuier. Ek was daar vir 'n hengelsessie. Sakkie het my op die gras ontmoet, ek het hom gevra of hy hy raad kan gee oor hengelplekkies, 5 minute later was ek in Sakkie se kar. Hy het my al die gate gaan wys, dit was super spesiaal, so lekker gesels. Die plek is ruim met alles wat jy nodig het. Ek sal verseker elke keer by Riana en Sakkie bespreek as hul plek beskikbaar is!

Michelle F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Ek en my ma.

Wonderlikke plekkie en baie gemaklik.

Paul Michael T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul Michael T

Great hosts with the best decorated homely accommodation.

Nicely situated with great facilities. Enjoyed the tranquility and friendly and helpful hosts the most.

Albert W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert W

Perfek!

Baie oulike plekkie, is goed geleë en vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies, met alles wat jy nodig het!

Glenda K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda K

It was most enjoyable. Hosts friendly and attentive.

Flat well stocked. Great to be able to take my 2 dogs along.

Attie K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie K

Netjiese ruim woonstel met alles wat jou hart begeer.

Wonderlike mense wat werklik omgee, niks is te veel moeite nie. Hulle gooi hulle huis en harte oop na mens, voel onmiddelik tuis en veilig en welkom. Sal die lekker blyblek vir enige iemand aanbeveel, ver genoeg vanaf die stad en sy lawaai; en naby genoeg aan die natuur en stilte van Bettysbaai.

Mark F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark F

Perfect hideaway in Betty's Bay.

Cosy and well-appointed accommodation close to lake in central Betty's Bay.

Kim S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S

Beautiful and quiet. Friendly and comfortable.

Lovely people. Friendly and welcoming.

Johan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Beslis goeie waarde vir geld.

Goed toegerus en in stil area. Heerlik gebly vir een nag.

Michelle E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Gesellig en gemaklik.

Vriendelike verwelkoming.

Mark A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark A

Awesome plek om by te kuier en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Baie geniet en ook die stilte was welkom, privaatheid was goed, maar was ook lekker om die dame van huis te ontmoet. Sal enige tyd weer teruggaan omdat ons baie welkom was.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ixia-weg 4514, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2e8a87e829bca0c8e3389621036b4e767582ba6f0edcf3510daf327f14ba25803ed8adb7aa368fee5d1644f6913317402af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 4514 Ixia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.3640114 18.8905899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang