Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4514 on Ixia

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ixia-weg 4514, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

4514 on Ixia is in Bettysbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel is op 'n residensiële perseel en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n induksieplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n haardroër, verwarmer en 'n waaier.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Dawid M
Gesin met klein kinders
5.0
Ons doen 'n reis vakansie. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plek is baie mooi, baie skoon en baie ruim. Sal vir seker weer hier bly as ons in die...
Sien meer
Aug 2024
Jadene F
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Pragtige plek. Dit is 'n lieflike plek. Netjies, skoon en baie gerieflik. Sal graag weer daar wil oorbly.
Jun 2024
Elana C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing. Baie lekker gebly. Dankie.
Jun 2024
Mervyn A
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike naweek saam met my man. Ons het 'n awesome naweek gehad by 4514 on Ixia. Die plekkie is netjies en daar was alles wat ons nodig gehad het e...
Sien meer
Jan 2024
Rickus W
Saam met lewensmaat
5.0
Julle sal my weer sien! 10 / 10. Is net die beste! Die plekkie waar ons gebly het was netjies en gerieflik. Sal sonder twyfel weer terugkeer daai kant...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ixia-weg 4514, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4514 on Ixia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ixia-weg 4514, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2e8a87e829bca0c8e3389621036b4e767582ba6f0edcf3510daf327f14ba25803ed8adb7aa368fee5d1644f6913317402af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 4514 Ixia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.3640114 18.8905899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang