Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45D Anesta

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Petie B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Puik, puik. Heerlik gebly! Was daar vir 4 dae en als was net.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Gerieflik, keurig ingerig, pragtige omgewing, na aan die middedorp. Baie dankie vir die paar dae se gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing na aan die middedorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne H
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Skitterende akkommodasie, sal beslis weer daar tuisgaan. Wonderlike verblyf, alles wat mens nodig het en super netjies. Gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Baie mooi en netjies. Pragtige plekkie! Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Max C
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Awesome place. Excellent location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula G
Lang verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

I would return to 45D Anesta. Very comfortable, clean and the owner was extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicosha K
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Would definitely recommend. 45D Anesta was a pleasure to stay at. Everything was neat and tidy and absolutely clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Value for money. It is a spacious, clean and well-maintained unit. Road traffic noise was a bit bothersome. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne H
Kort verblyf
4.4
Feb 2024

Netjies en ruim. Heerlik gebly, pragtig skoon en het alles wat mens benodig. Verkeer vlak voor die plek verby is net nogal 'n nagmerrie as mens bedags daar wou sit en werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anestastraat 45D, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9912edbce6490f89f11febe3ea89032e70bece827cfcda9864a59659e4ed1eaca92d49a9910b002eee8cde0903f10e5d9fc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 45D Anesta Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965378640864 18.861046285775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang