Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45D Anesta

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anestastraat 45D, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

45D Anesta is geleë in Paradyskloof, Stellenbosch, en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste. Die woonstel is naby 'n Spar, restaurante en ander geriewe en is binne 2 km van die Stellenbosch middedorp af.

Die woonstel, met 'n aparte ingang, beskik oor 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie bied basiese selfsorgtoebehore wat 'n yskassie, 'n broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n mikrogolf insluit. Dit bied ook 'n TV met volledige DStv en gratis WiFi vir gaste se gebruik.

Daar is 'n privaat dek waar gaste saam maaltye kan geniet. Dit spog met pragtige uitsigte na die Stellenbosch-berge en binne maklike bereik van wingerde en boswandelings. Dit is naby Techno Park en die Stellenbosch Gholfklub geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir 45D Anesta
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Anestastraat 45D, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 45D Anesta het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anestastraat 45D, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9912edbce6490f89f11febe3ea89032e70bece827cfcda9864a59659e4ed1eaca92d49a9910b002eee8cde0903f10e5d9fc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 45D Anesta Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965378640864 18.861046285775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang