Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

46 De Valle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard-wes, De Valle 46, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

46 De Valle is 'n lieflike woonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n see-uitsig. Dis ideaal vir 'n gesin wat op soek is na vakansieverblyf naby Diazstrand.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en daar is slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee gaste kan op die slaapbank in die leefarea slaap. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan met die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n see-uitsig.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Aktiwiteite in die omgewing sluit 4x4-roetes, die Garden Route Casino, Diaz Museum, Seal-eiland, haaihokduik, wynproe en vele meer in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hilary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kus-boulevard-wes, De Valle 46, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 46 De Valle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard-wes, De Valle 46, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8b8725acdce5ae1c4989af9708a345092b69ee5e1ffe70e0ce45298ddb68e0d5245512f1e3456653b86415ed1b88c365e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Beach Boulevard West 46 De Valle 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.160472800106 22.108656793894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang