Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

46 Flamingo Avenue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-laan 46, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Flamingolaan 46 is 'n ruim vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf vir die hele gesin in 'n veilige area van Sedgefield bied. Dit het 'n sprankelende swembad en is stapafstand vanaf die strandmeer en die strand.

Dié eiendom het slaapplek vir 6 volwassenes en beskik oor 3 en suite-slaapkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed asook 'n bababedjie. 'n Instapstort, dubbelwasbak en toilet is beskikbaar in die hoof en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Nog 'n koningingrootte-bed is beskikbaar in die derde slaapkamer en hierdie kamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. 'n Wynverkoeler is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Deur die dubbeldeure is daar 'n toegeboude patio met 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n yskassie, veerpyltjiebord asook 'n ingeboude braai. Hierdie patio het stapeldeure wat na 'n houtdek en 'n lieflike groentetuin oopmaak. Daar is sonstoele langs die swembad waar gaste bietjie son kan vang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 46 Flamingo Avenue
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Flamingo-laan 46, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink 46 Flamingo Avenue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-laan 46, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9294d7c3d84cf360c4cb78e999081e64587abd4c52ea6c668d2ddf4be92b759947049742afc8f8fd9830edd8be02f651f0cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 46 Flamingo Avenue Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.021388960923 22.806217173064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang