Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

46 on Allcock

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luxury King Room
Vanaf R1 298
R 1 298 R 1 169
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Dié kamer is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Daar is 'n gemeenskaplike buitebraai en swembadarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskas en 'n mikrogolf insluit. Daar is geen volledige kombuisfasiliteit in hierdie spesifieke eenheid nie. Oorweeg asseblief die volledig toegeruste woonstel vir langtermynverblyf.

Huisreëls

Slegs die woonsteleenheid kan 1 - 2 ekstra kinders onder 12 jaar oud teen spesiale tariewe op kampmatrasse akkommodeer indien dit vooraf gereël word.
Let asb. daarop dat die swembad nie omhein is nie en dat die ouers volle verantwoordelikheid vir hul kinders neem.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie. Daar is meer as genoegsame ontmoetingsplekke in die nabye area.
Geraas, alkoholmisbruik of partytjies word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Enige uitstaande bedrae moet die aand voor vertrek vereffen word.
'n Skoonmaakdiens is gedurende die week teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die area is baie veilig maar gaste moet steeds toegangshekke sluit vir almal se veiligheid.
Beurtkrag is tans nie 'n probleem nie. Skakel asseblief ligte en toestelle af as gaste nie in die eenheid is nie.
Respekteer ander gaste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Selfsorgwoonstel
Vanaf R1 398
R 1 398 R 1 259
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Maksimum 2 kinders van 12 jaar of jonger kan die ouers teen geen ekstra fooi vergesel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg. Skoonmaakdienste kan op weeksdae voorsien word teen ekstra koste.

Huisreëls

Slegs die woonsteleenheid kan 1 - 2 ekstra kinders onder 12 jaar oud teen spesiale tariewe op kampmatrasse akkommodeer indien dit vooraf gereël word.
Let asb. daarop dat die swembad nie omhein is nie en dat die ouers volle verantwoordelikheid vir hul kinders neem.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie. Daar is meer as genoegsame ontmoetingsplekke in die nabye area.
Geraas, alkoholmisbruik of partytjies word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Enige uitstaande bedrae moet die aand voor vertrek vereffen word.
'n Skoonmaakdiens is gedurende die week teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die area is baie veilig maar gaste moet steeds toegangshekke sluit vir almal se veiligheid.
Beurtkrag is tans nie 'n probleem nie. Skakel asseblief ligte en toestelle af as gaste nie in die eenheid is nie.
Respekteer ander gaste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 198
R 1 198 R 1 079
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allcock-straat 46, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae6459539eebb32ba5acf79664f320a8bf5f954b3688319a4803948f9c692cbcbe900a5bf1ee52c6f1758736ec249584d22d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 198 nouVanaf R1 078 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 46 Allcock street Colbyn 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.741519842273 28.23903344418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang