46 On Mira
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mirastraat 46E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
46 On Mira is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Danabaai, Mosselbaai geleë is.
Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir altesaam 4 volwassenes aangesien dit 2 en suite-slaapkamers het. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Albei slaapkamers het 'n volledig toegeruste kombuisie.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, eetgerei en breekware. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste 'n ete kan geniet. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi in die eenheid beskikbaar en albei slaapkamers het 'n TV met DStv. Elke kamer het 'n ingeboude kluis vir die veilige bewaring van waardevolle items.
Hierdie leefarea maak oop op 'n privaat balkon met braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n glas wyn te ontspan terwyl hulle die prag van Danabaai se pragtige sonsondergange geniet. Gaste kry veilige parkeerplek in hul eie privaat motorhuis op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stella Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Mirastraat 46E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink 46 On Mira het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mirastraat 46E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang