Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

46 On Mira

Gastehuis
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 12 Desember 2024. Bespreekbaar tot 26 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mirastraat 46E, Danabaai, Mosselbaai, 6150, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

46 On Mira is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Danabaai, Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Een van hierdie slaapkamers het 'n enkelbed vir kinders. Daar is ook plek vir 'n enkelbed vir 'n kind in die groot slaapkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi in die eenheid beskikbaar en albei slaapkamers het 'n TV met DStv. Elke kamer het 'n ingeboude kluis vir die veilige bewaring van waardevolle items.

Die leefarea lei na 'n privaat balkon met braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stella Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 0 maande

Ligging

  • Mirastraat 46E, Danabaai, Mosselbaai, 6150, Oos-Kaap
  • Gaste dink 46 On Mira het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mirastraat 46E, Danabaai, Mosselbaai, 6150, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef26f0c4ec2610ec44653e5f8440e8655ef3054a8229735459d92d8e8625811968fc509b98634d731aefbff560094b7b90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 46E Mira Street Dana Bay 6150 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1945665 22.0321786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang