Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

464 On 22n Ave

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anel C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Uitstekend! Uitstekend! Als wat 'n reisiger benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
464 On 22n Ave
Beste Anel Baie dankie vir jou resensie, jy is 'n wonderlike mens en dit was net 'n plesier om jou gasvrou te wees.

Liza J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Rustig en lekker. Was goed ingerig en baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
464 On 22n Ave
Beste Liza, Baie dankie vir jou resensie, waardeer opreg.

Ansune D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld. Die gastehuis is stil en rustig en ideaal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
464 On 22n Ave
Beste Ansune Baie dankie vir jou resensie. Waardeer opreg. Altyd lekker om gaste soos jy te huisves. Dankie dat jy weer by ons bespreek het.

Irene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons Pretoria-kuier was 'n fees. Alet het ons so tuis laat voel. Alles wat ons nodig gehad het vir die week was beskikbaar. Veilige parkering. Baie stil en rustig. Die kamer was ruim, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie gerieflik en pragtig! Ons het my dogter ondersteun tydens 'n sporttoernooi. Ons verblyf was gerieflik naby aan die verskillende bane en naby aan verskeie plekke om te eet. Alet het ons vriendelik ontvang en die heeltyd gevra of ons iets nodig het. Die kamers is pragtig, skoon en baie gerieflik. Die buurt was stil en ons het baie veilig gevoel. Die knertsie OBS is net een van die talle oulike gebare om mense welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
464 On 22n Ave
Beste Jana Baie dankie vir jou resensie, dit beteken so baie vir my. Altyd lekker om mense soos julle te huisves. Hoop om julle weer te sien.

Davy C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Friendly and excellent service. Very safe and the owner was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
464 On 22n Ave
Dear Davy Thank you for your review, it's much appreciated.

Elanda B
1 nag
5.0
Mei 2024

Soos bo. Dis 'n lekker stil plekkie, mooi skoon en netjies, die gasvrou het my op haar hande gedra van dag een tot dag twee. Werklik waarde vir geld en 'n verfrissende oornagakommodasie. Beslis 'n aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
464 On 22n Ave
Elanda, baie dankie vir jou resensie. Waardeer opreg. Hoop om gou weer jou gasvrou te wees. Vriendelike groete Alet

Trudie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons sal volgende keer beslis weer daar tuisgaan. Xx. Ons het heerlik gebly. Die gasvrou is bitter aangenaam. Die beddens en beddegoed slaap heerlik. Goeie kwaliteit. Pragtige badkamer. Heerlike ontbyt. Hou van die klein details soos die roos op die bed en die kneutsie sherrie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
464 On 22n Ave
Beste Trudie, Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Vriendelike groete, Alet Weilbach

Alet S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Gaan slaap gerus hier! Ons het heerlik, warm en snoesig geslaap!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
464 On 22n Ave
Baie dankie vir jou resensie, Alet.

Patsy V
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Very neat and cozy. The hostess was very nice, checking in every day to see if I needed anything. Housekeeping every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alet
464 On 22n Ave
Thank you for your review, Patsy. You were a great guest.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22ste Laan 464, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA153261a4e7da1c1b9d09c133190443275716fafde2ec97587cb8a5f382db10c0a5557f25110dcfb3e3801db965d16235b2e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 464 22nd Avenue Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.717937 28.224719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang