464 On 22n Ave
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anel C - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Anel
Baie dankie vir jou resensie, jy is 'n wonderlike mens en dit was net 'n plesier om jou gasvrou te wees.
Liza J - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig en lekker.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Liza,
Baie dankie vir jou resensie, waardeer opreg.
Ansune D - Jul 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Ansune
Baie dankie vir jou resensie. Waardeer opreg.
Altyd lekker om gaste soos jy te huisves.
Dankie dat jy weer by ons bespreek het.
Irene D - Jul 2024
Algehele gradering
Ons Pretoria-kuier was 'n fees.
Jana H - Jul 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en pragtig!
Lees meer464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Jana
Baie dankie vir jou resensie, dit beteken so baie vir my.
Altyd lekker om mense soos julle te huisves.
Hoop om julle weer te sien.
Davy C - Jul 2024
Algehele gradering
Friendly and excellent service.
464 On 22n Ave se terugvoer
Dear Davy
Thank you for your review, it's much appreciated.
Elanda B - Mei 2024
Algehele gradering
Soos bo.
464 On 22n Ave se terugvoer
Elanda, baie dankie vir jou resensie. Waardeer opreg. Hoop om gou weer jou gasvrou te wees.
Vriendelike groete
Alet
Trudie B - Jan 2024
Algehele gradering
Ons sal volgende keer beslis weer daar tuisgaan. Xx.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Trudie,
Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Alet Weilbach
Ben B - Sep 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
464 On 22n Ave se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie.
Vriendelike groete
Alet
Alet S - Jun 2024
Algehele gradering
Gaan slaap gerus hier!
464 On 22n Ave se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Alet.
Patsy V - Apr 2024
Algehele gradering
Very neat and cozy.
464 On 22n Ave se terugvoer
Thank you for your review, Patsy. You were a great guest.
Nelia V - Mrt 2024
Algehele gradering
SubUrbanBliss! Rustigheid was lieflik.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Nelia, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer opreg, so lekker met julle gesels. Julle is pragtige mense, hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete
Renier en Alet.
Gg G - Sep 2024
Algehele gradering
See above.
Willmine L - Feb 2024
Algehele gradering
Alles was reg.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Willmine, baie dankie vir jou resensie. Ek wil graag net verneem wat fout was met die netheid, en spesifiseer asb. die matte wat vuil was. Daar is 'n voet mat by die ingang, 'n los mat in die kombuis en twee los matjies in die badkamer. Al hierdie matte word in die masjien gewas. Die gaste voor jou het geen klagtes gehad en ons handhaaf een standaard! Ek verstaan dat daar foute kan insluip. Jammer daaroor. Groete, Alet.
Jurgens Johannes W - Des 2023
Algehele gradering
Loved every minute! Alet was so approachable and made the stay 'like being home'.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Bonita
Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Alet Weilbach
Annatjie C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Annatjie, baie dankie vir jou resensie. Word opreg waardeer. Altyd lekker om gaste soos julle te ontvang, opreg en dankbaar! Sien uit na julle volgende kuier. Vriendin groete, Renier en Alet
Arnelda M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Skoon en veilige gastehuis.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Arnelda, baie dankie vir jou resensie. Dit beteken regtig baie vir ons. Dit was lekker om julle gasvrou te wees. Hoop om julle weer te sien. Wonderlike mense. Groete Renier en Alet
Theresa F - Mei 2023
Algehele gradering
Great place to stay!
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Theresa, baie dankie vir jou resensie. Dit was so lekker om julle gasvrou te wees, julle is regtig wonderlike mense.
Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Alet en Renier.
Malinda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Weereens lekker.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Malinda, baie dankie weereens vir julle resensie. Julle regtig great gaste. Vriendelike groete, Alet.
Malinda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Malinda, baie dankie vir jou resensie. Waardeer opreg, dit is vir ons 'n plesier om gaste soos julle te ontvang. Vriendelike groete. Alet
Marieta M - Jan 2023
Algehele gradering
Goed en baie gerieflik.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Marieta, baie dankie vir jou resensie. Was lekker om julle gasvrou te wees, hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Alet.
Susan V - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Sal weer daar bly.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Susan, baie dankie vir jou resensie. Waardeer opreg! Sien uit na jou volgende kuier, jy was soos baie ander 'n wonderlike gas. Vriendelike groete Alet
Nandie V - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Nandie, baie dankie vir jou resensie.
Word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Alet Weilbach
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Hester E - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou. Sy het uir haar pad gegaan om ons gemaklik te laat voel.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Hester, baie dankie vir jou resensie. Waardeer opreg, julle was 'n lekker groep mense en sal julle enige tyd weer ontvang. Vriendelike groete, Alet.
Annalia O - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig en vriendelik.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Annalia, baie dankie vir jou resensie ons waardeer dit opreg. Jy is 'n oulike gas en baie vriendelik en netjies. Hoop om jou gou weer te sien. Groete, Alet
Lynette H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Lynette, baie dankie vir jou resensie. Dit beteken die wêreld vir my en die gastehuis. Julle het maklik ingeskakel en was wonderlike gaste! Hoop ek sien julle weer. Groete Alet
Nick W - Jun 2022
Algehele gradering
Great value.
464 On 22n Ave se terugvoer
Dear Nick, thank you for your review. It was a pleasure hosting you and your partner. Hope to see you soon again. Kind regards, Renier and Alet
Hendrik N - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Hendrik, dankie vir julle resensie. Dit was vir ons baie lekker om julle hier by 464 On 22nd Ave Villieria te ontvang. Julle is aangename mense en ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Renier en Alet.
Marius G - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Marius, baie dankie vir jou resensie. Waardeer opreg. Hoop om jou weer te sien.
Vriendelike groete,
Alet
Janine N - Des 2021
Algehele gradering
Welcoming, friendly and lovely place.
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Janine, baie dankie vir jou resensie. Word opreg waardeer, ons streef daarna om vir ons gaste die beste diens te lewer. Jy is 'n fantastiese mens en ons hoop om jou weer te sien. Groete Alet.
Danie S - Nov 2021
Algehele gradering
Die beste diens ooit
464 On 22n Ave se terugvoer
Beste Danie, so baie dankie vir hierdie resensie.
Dit is nie aldag wat mens iemand soos jy kry nie, iemand wat alles waardeer vir wat dit is. Dit was lekker om jou gasvrou te wees en hoop om jou gou weer te sien, saam met jou familie!
Vriendelike groete
Renier Alet en personeel
Ignatius G - Mrt 2021
Algehele gradering
Vyf-ster uit en uit!
Lees meer464 On 22n Ave se terugvoer
So baie dankie vir hierdie resensie, dit beteken die wereld vir ons en motiveer ons om net nog beter te doen. Nogmaals dankie Ignatius, julle is awesome mense. Hoop om jul gou weer te sien. Renier en Alet.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22ste Laan 464, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang