Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

464 On 22n Ave

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22ste Laan 464, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

464 On 22n Ave is in Villeria, Pretoria en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Gaste kan kies tussen 8 eenhede. Elke eenheid het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook verhit-en-eetgeriewe met ’n mikrogolfoond en yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Elke eenheid het ook ’n TV met DStv en komplimentêre WiFi. Daar is ’n lessenaar en stoel vir sakereisigers.

’n Houtskoolbraai is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel, asook 'n kragopwekker wat tydens beurtkrag inskop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir 464 On 22n Ave
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 22ste Laan 464, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink 464 On 22n Ave het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22ste Laan 464, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA153261a4e7da1c1b9d09c133190443275716fafde2ec97587cb8a5f382db10c0a5557f25110dcfb3e3801db965d16235b2e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 464 22nd Avenue Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.717937 28.224719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang