Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

466 Vaal de Grace

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

466 Vaal de Grace bied selfsorgverblyf in Parys. Die huis is geleë op die Noordwes Gedeelte van Vaal de Grace, die enigste huis aan hierdie kant van die gholflandgoed. Wat natuurlik baie privaatheid en meer as genoeg parkeerplek beteken.

Die hoofhuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die huis het ook 'n gerieflike TV-sitkamer en vermaakarea.

Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n buite-vermaakarea.

Gaste kan enige eenheid apart bespreek of albei bespreek om meer mense te akkommodeer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 466 Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 466 Vaal de Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXVwVwRyTPkiiGf9Q75CqI49ZyePEEH7p3tRVzasczqtXnKbSo9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 466 Vaal de Grace Golf Estate Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.925395584624 27.426778478851

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang