Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47 @ Turmalin Street

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turmalin-straat 47, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

47 @ Turmalin Street is 'n pragtige selfsorghuis in Swakopmund. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige basis vanwaar hulle die omliggende gebiede verken en geniet.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Daar is 5 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, terwyl die sesde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste 2 slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die derde slaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Gaste in die ander slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n toilet op die grondverdieping. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die opwaskamer het 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n braaikamer met 'n ingeboude braai en 'n groot etenstafel, 'n motorhuis vir 3 voertuie, oorgenoeg ekstra parkeerplek op die perseel en 'n alarm- en kringtelevisiestelsel. Hierdie verblyf is naby die strand en geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Turmalin-straat 47, Swakopmund, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turmalin-straat 47, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf03f0782031e1ec7ddf53620074b2ade20f1677786f453996c63c978f02b3958ae5369d956b1ab6204b0bd0ce3fd8e545234?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 12) 47 Turmalin Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.641027604817 14.529188388361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang