Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47 Bay Ridge

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolphin-singel 53, Bay Ridge 47, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 R2 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

47 Bay Ridge is in die veilige Bay Ridge-woonkompleks geleë en is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat spog met uitsigte oor die verre see en lowerryke omgewing en is 'n ideale vakansiebestemming aangesien dit gerieflik in Ballito geleë is.

Dié smaakvol ontwerpte woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die laaste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n lessenaar met 'n TV. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik ook oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is toegerus met 'n omskakelaar sodat die TV en Wi-Fi tydens beurtkrag beskikbaar sal wees.

Die woonstel maak oop op 'n privaat patio met 'n buitelug-sitarea, 'n eetarea, 'n vrystaande braai wat ideaal is vir kuier en russtoele om die uitsigte te geniet. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike tuin en swembadarea wat ideaal is om op daardie warm somersdae af te koel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Dolphin-singel 53, Bay Ridge 47, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolphin-singel 53, Bay Ridge 47, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe528d97c44bbb033bdd7a163a79370b1cd3bce4a7a6a495d15f1c1e5d09c7582cc000d002258384ded14ea5a5a0e3ddac3f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 53 Dolphin Crescent 47 Bay Ridge 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.5236869 31.2229062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang