47 on Manson
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Nomvula M - Mrt 2024
Algehele gradering
We had a lovely time at 47 on Manson.
Danie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer van 47 on Manson gebruik as ons in die omgewing is.
Moeketsi M - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, veilig.
Chelsea M - Jul 2023
Algehele gradering
Relaxing, beautiful units. Very happy.
47 on Manson se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing. Hoop ons sien julle gou weer.
Surika E - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en veilige plek met bitter vriendelike mense!
Drikus S - Jun 2023
Algehele gradering
Veilige, vriendelike diens.
Geraldine L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie stil, rustige omgewing.
Annelien B - Nov 2022
Algehele gradering
Wow.
47 on Manson se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Baie bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer.
Jenine S - Aug 2022
Algehele gradering
As ek 6 sterre kon gee, het ek.
47 on Manson se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Baie bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer!
William S - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend. Maria en Alida baie professioneel, netjies, skoon en altyd hulpvaardig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mansonstraat 47, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang