Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47 on Manson

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nomvula M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We had a lovely time at 47 on Manson. Beautiful house at a very safe location. Very clean and comfortable bed. The host was friendly and welcoming. We enjoyed our stay and will definitely be going back when visiting Boksburg. We loved 47 on Manson.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal weer van 47 on Manson gebruik as ons in die omgewing is. Was baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moeketsi M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Waarde vir geld, veilig. Pragtig, uitstekend geleë, hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chelsea M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Relaxing, beautiful units. Very happy. Martha was so friendly and welcoming. The units are beautiful and fully equipped. Stunning place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
47 on Manson
Baie dankie vir die mooi verwysing. Hoop ons sien julle gou weer.

Surika E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie netjiese en veilige plek met bitter vriendelike mense! Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Veilige, vriendelike diens. Lekker rustige area. Vriendellike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Geraldine L
Kort verblyf
3.8
Apr 2023

Baie stil, rustige omgewing. Area was veilig en baie stil. Niemand was daar toe ons daar aankom nie. Was bietjie ongeorganiseerd. Verkeerde kamer gekry, maar daarna was alles rustig en aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Wow. Awesome plek en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
47 on Manson
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Baie bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer.

Jenine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

As ek 6 sterre kon gee, het ek. Baie vriendelike diens en baie behulpsame personeel en kliëntediens. Gerieflike area vir alles wat jy sou nodig hê en meer. Ons was baie gelukkig met die privaatheid wat ons ook gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
47 on Manson
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Baie bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer!

William S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Uitstekend. Maria en Alida baie professioneel, netjies, skoon en altyd hulpvaardig. Ideale gastehuis vir paartjies. Die staff is uit die boonste rakke. Hulle is altyd hulpvaardig en sal altyd kom vrae of ons nog iets nodig het, sal enige tyd weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R545
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mansonstraat 47, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA302ee34c149a9769b46c182c54189bdb5019bbbdcb4a36c7b8a3f008b68d6ff3ebaf6e2fe84e5f11959abb38b637a07ac7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 47 Manson Street Parkrand 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.244404659906 28.261184976929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang