Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47 on Manson

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir 47 on Manson
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nomvula M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomvula M

We had a lovely time at 47 on Manson.

Beautiful house at a very safe location. Very clean and comfortable bed. The host was friendly and welcoming. We enjoyed our stay and will definitely be going back when visiting Boksburg. We loved 47 on Manson.

Danie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Sal weer van 47 on Manson gebruik as ons in die omgewing is.

Was baie aangename verblyf.

Moeketsi M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moeketsi M

Waarde vir geld, veilig.

Pragtig, uitstekend geleë, hulpvaardige personeel.

Chelsea M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea M

Relaxing, beautiful units. Very happy.

Martha was so friendly and welcoming. The units are beautiful and fully equipped. Stunning place.

47 on Manson se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing. Hoop ons sien julle gou weer.

47 on Manson
Surika E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surika E

Baie netjiese en veilige plek met bitter vriendelike mense!

Sal vir seker weer daar bly!

Drikus S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drikus S

Veilige, vriendelike diens.

Lekker rustige area. Vriendellike diens.

Geraldine L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine L

Baie stil, rustige omgewing.

Area was veilig en baie stil. Niemand was daar toe ons daar aankom nie. Was bietjie ongeorganiseerd. Verkeerde kamer gekry, maar daarna was alles rustig en aangenaam.

Annelien B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien B

Wow.

Awesome plek en vriendelike mense.

47 on Manson se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Baie bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer.

47 on Manson
Jenine S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine S

As ek 6 sterre kon gee, het ek.

Baie vriendelike diens en baie behulpsame personeel en kliëntediens. Gerieflike area vir alles wat jy sou nodig hê en meer. Ons was baie gelukkig met die privaatheid wat ons ook gehad het.

47 on Manson se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer! Baie bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer!

47 on Manson
William S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Uitstekend. Maria en Alida baie professioneel, netjies, skoon en altyd hulpvaardig.

Ideale gastehuis vir paartjies. Die staff is uit die boonste rakke. Hulle is altyd hulpvaardig en sal altyd kom vrae of ons nog iets nodig het, sal enige tyd weer soontoe gaan.

Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R545
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mansonstraat 47, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA302ee34c149a9769b46c182c54189bdb5019bbbdcb4a36c7b8a3f008b68d6ff3ebaf6e2fe84e5f11959abb38b637a07ac7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 47 Manson Street Parkrand 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.244404659906 28.261184976929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang