Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

473 on Cliff

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliff-laan 473, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

473 on Cliff is 'n ideaal geleë gastehuis in Pretoria en is perfek vir sakereisigers en diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Gaste het verskeie kameropsies om van te kies, insluitend die standaardkamers, dubbelkamers en die luukse koningingrootte-kamer. Al die kamers het en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, lugversorging en toegang tot WiFi wat tydens kragonderbrekings aan bly. Gaste het hul eie privaat ingang en veilige parkeerplek.

Daar is 'n gedeelde kombuis wat beskikbaar is vir gaste wat hul eie maaltye wil voorberei. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Boonop het die eiendom geriewe rondom die swembadarea soos 'n gasbraai, 'n buite-eetarea en 'n klein vuurput. Die gastehuis se konferensiekamer kan bespreek word vir aanbiedingsvergaderings en opleidingsessies vir kleingroepe.

473 on Cliff is naby verskeie geriewe en doendinge soos restaurante, winkels en museums. Beide plaaslike en hoofroetes is binne maklike toegang vanaf die gastehuis.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Cliff-laan 473, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 473 on Cliff het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliff-laan 473, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03016dddda7650bfc49a6ffb043fda4c2f018c8a56e7943181e2276a7c034bfa68806a98a411a4f4d19a4a6ff7f2f2ce7c76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 473 Cliff Avenue Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.81572297594 28.244472511045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang