Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47onWaterkant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Janet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Such a beautiful stay - decor and attention to detail was above and beyond. What a beautiful spot, with so much attention to detail! We loved every minute - the accommodation was stunning and beyond our expectations. Thank you for a gorgeous stay! We hope to be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam, baie, baie skoon en netjies, vriendelike eienaar. Vir seker baie lekker gebly. Die kombuis het niks nodig nie, uitstekend toegerus. Die stort was die beste ooit. Geen klagtes nie, alles was skoon, netjies op sy plek, en natuurlik 'n baie aangename eienaar. Sjampoe, handeroom, sanitizer, en nog meer. Lekker koffie masjien met die kapsule was voorsien en melk. Die eienaar het uitstekende smaak, die dekor was baie mooi alles het so mooi by mekaar gepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike rustige verblyf naby restaurante. Sal definitief aanbeveel. Baie skoon en gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Die eenheid waar ons gebly het, het stylvolle trappe na die kamer wat 'n probleem kan wees as jy knie- of heupprobleme het, of as jy swaar bagasie het, maar daar is 'n tweede eenheid sonder trappe. Die gasvryheid was uitstekend en die plek is met sorg uitgelê, versier en toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Kan verblyf met vrymoedigheid aanbeveel. Ruim, skoon, pragtig en volledig ingerig. Privaat. Veilig. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker rustig en goed ingerig. Oulike wegbreekplekkie stapafstand vanaf rivier en eetplekke in Bokkomlaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

In een woord uitstaande en santé beveel. Uitstekend - dit was goed geleë in 'n uitstekende toestand. Die fasiliteite en toebehore is van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martmari V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Besonderse blyplek met interessante dekor, pragtig. Heerlik gebly, besonderse dekor, gerieflik met alle nodige toebehore.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Thank you. We enjoyed our time in Veldrif. Ben and Marlene looked after us well. Ben was there to welcome us. The kitchen was very well equipped! Lovely and spacious. Safe off-street parking. Easy walk to some restaurants and the jetty for the boat trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties! Ons is vriendelik ontvang. Deeglik ingelig oor die loadshedding-skedule, maar die plekkie is goed toegerus vir loadshedding. Rustige omgewing, baie stylvol en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Ideal wegbreek. Als was daar en nog meer, tot sweets vir die kinders en soet wyn vir my. Die owners het uit hulle pad gegaan om ons die beste tyd te gee in hulle pragtige plek. Ons gaan weer kom. 200% Seker daarvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 47, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b7cd1b2c3ccb874b2090c21d80b767a9bbd5953a4fed44c446642f7775c5a41829d03f3a2f68ab4bedf1513f8b6989c7425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 47 Waterkant Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786606 18.191765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang