Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47onWaterkant

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir 47onWaterkant
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janet D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet D

Such a beautiful stay - decor and attention to detail was above and beyond.

What a beautiful spot, with so much attention to detail! We loved every minute - the accommodation was stunning and beyond our expectations. Thank you for a gorgeous stay! We hope to be back.

Andre L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Baie aangenaam, baie, baie skoon en netjies, vriendelike eienaar.

Vir seker baie lekker gebly. Die kombuis het niks nodig nie, uitstekend toegerus. Die stort was die beste ooit. Geen klagtes nie, alles was skoon, netjies op sy plek, en natuurlik 'n baie aangename eienaar. Sjampoe, handeroom, sanitizer, en nog meer. Lekker koffie masjien met die kapsule was voorsien en melk. Die eienaar het uitstekende smaak, die dekor was baie mooi alles het so mooi by mekaar gepas.

Elsabe C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Heerlike rustige verblyf naby restaurante. Sal definitief aanbeveel.

Baie skoon en gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Die eenheid waar ons gebly het, het stylvolle trappe na die kamer wat 'n probleem kan wees as jy knie- of heupprobleme het, of as jy swaar bagasie het, maar daar is 'n tweede eenheid sonder trappe. Die gasvryheid was uitstekend en die plek is met sorg uitgelê, versier en toegerus.

Johann C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Kan verblyf met vrymoedigheid aanbeveel.

Ruim, skoon, pragtig en volledig ingerig. Privaat. Veilig. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Corne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Lekker rustig en goed ingerig.

Oulike wegbreekplekkie stapafstand vanaf rivier en eetplekke in Bokkomlaan.

Nico J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico J

In een woord uitstaande en santé beveel.

Uitstekend - dit was goed geleë in 'n uitstekende toestand. Die fasiliteite en toebehore is van hoogstaande gehalte.

Martmari V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martmari V

Besonderse blyplek met interessante dekor, pragtig.

Heerlik gebly, besonderse dekor, gerieflik met alle nodige toebehore.

Mike S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

Thank you. We enjoyed our time in Veldrif.

Ben and Marlene looked after us well. Ben was there to welcome us. The kitchen was very well equipped! Lovely and spacious. Safe off-street parking. Easy walk to some restaurants and the jetty for the boat trips.

Sybel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybel S

Fantasties!

Ons is vriendelik ontvang. Deeglik ingelig oor die loadshedding-skedule, maar die plekkie is goed toegerus vir loadshedding. Rustige omgewing, baie stylvol en gerieflik.

Johann B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Ideal wegbreek. Als was daar en nog meer, tot sweets vir die kinders en soet wyn vir my.

Die owners het uit hulle pad gegaan om ons die beste tyd te gee in hulle pragtige plek. Ons gaan weer kom. 200% Seker daarvan.

Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Die juweel van Velddrif!

Die mooiste, netjieste plekkie ooit. Alles wat jy nodig het, is daar in die beste kwaliteit! Word hoogs aanbeveel.

47onWaterkant se terugvoer

Pieter, baie dankie vir die beautiful review,dit word opreg waardeer
Groete
Marlene

47onWaterkant
Zandrich B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandrich B

Baie lekker, rustig, netjies en skoon.

Baie oulike klein plekkie vir twee mense vir 'n naweek se verblyf, ons was baie tevrede. En diens was goed.

Louis V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Dit was baie rustig en stil.

Al wat ek nodig gehad het was rustigheid nadat ek vir 3 maande lank lang ure en amper elke naweek gewerk het. Ek het die braai area en stort baie geniet. Sal gehou het van 'n klein deurtjie na buite by die braai area, maar dit is nie andersins 'n probleem nie. Stapafstand vanaf Bokkomlaan. Baie ruim vir 2 mense. Het regtig nie veel om oor te kla nie.

Philip B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip B

Baie netjiese verblyf en uitstekend toegerus.

Ons het ons verblyf daar geniet. Marlene was baie gasvry en het probeer help waar moontlik. Rina het die buitearea baie geniet.

Regan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Regan D

Wegbreek met my spesiale persoon. Veilig en rustig perfek vir rustige wegbreek.

Netjies en secure asook rustig en stil.

Wynand B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Puik!

Baie goed ingerig. Voel onmiddellik tuis.

Sonja V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Ons kuiertjie by 47onWaterkant was vreeslik lekker. Dit is 'n pragtige plek.

Daar is soveel tyd, liefde en aandag in die plekkie. Alles wat jy sou nodig kry is daar. Dit is so mooi gemaak en voel verskriklik luuks en gemaklik. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand en sal baie graag weer daar wil gaan bly.

Ray L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray L

Value-added stopover for birding.

Excellent value for money. Well-equipped and conveniently located within walking distance of Velddrif birding hot-spots. Cherry on top: willingness to make the effort to accommodate early check-in - and to graciously forgive our late arrival due to unexpectedly heavy traffic on the route. Suggestion: an up-to-date map of and directions would assist guests to find their way to the various local viewing sites.

Annatjie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M

Ek sal weer en weer en weer daar gaan bly.

Ons kamer was kraakvars skoon, linne die beste gehalte. Vriendelik. Hoogste gehalte en kwaliteit.

Johan M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Uitstekende waarde vir geld.

Baie lekker akkommodasie en ten volle toegerus. Werklik plek om aan te beveel.

Christiaan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Uitstekend.

Sal aanbeveel. Dit was skoon en netjies, met alles wat mens benodig.

Mary V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary V

Ons was baie goed ontvang met ons opdaag. Onmiddellik op die lieflike plekkie versot gemaak. Dit is aantreklik, knus, rustig en baie meer. Baie mooi versier. Ek hou baie daarvan. Baie dankie vir die gasvryheid. Gee hulle 100%.

Was net in die aand as ons gaan slaap dan val akkertjies of iets op die dak dan skrik ons wakker. Maar dis seker natuurlik.

Ashlin L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlin L

Mooiste plekkie.

Dit is 'n verskriklike mooi plekkie, die plek lyk dieselfde soos die foto's. Dit is so lekker rustig en gesellig. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Die gas heer was ook baie vriendelik. Sal definitief weer gaan.

Sandra P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Gerieflike oorslaap in 'n stil deel van Velddrif.

Ons oorslaapplekkie in die Greenery is baie mooi ingerig en mens raak sommer dadelik rustig as jy daar aankom. Die trappe is nogal steil tot die boonste slaapvertrek, en die vloer is maar krakerig as mens daar loop. Maar die bed was gerieflik en ons het lekker gekuier saam met vriende wat ook by dieselfde gastehuis tuisgegaan het. Irene het ons baie tuis laat voel.

Anneke L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L

Baie ruim, netjies.

Die kamer wat by trappe op is was nogal 'n verrassing, webwerf noem eenheid B, en ons was in Greenery - bietjie verwarrend.

Fanus L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus L

Netjies en skoon fasiliteite. Sal weer gebruik.

Baie goeie en vriendelike diens van Marlene.

Tanniel L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanniel L

Marlene was a fantastic host. Very thoughtful. A lot of personal touch in the cottage. Absolutely loved it.

Lovely place to stay. The Columbine Co. Coffee is a lovely treat, just up the road.

Jan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Baie aangenaam.

Die blyplek is baie goed toegerus. Vriendelike mense.

Yolandi K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi K

Baie netjies.

Vriendelike staff en baie netjiese plek. Lekker gebly.

Stefan L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L

Was rustig, gerieflik vir toegang en ons hond kon die af tydjie saam geniet het.

Naby aan winkel vir eet gery, maklik toeganglik en ook naby aan meer.

Elsie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie H

Veilige omgewing. Trap na slaapkamer kan probleme gee vir ouer mense.

Leefarea baie netjies.

Cathy V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V

Stylish and neat accommodation. Attention to detail makes this place a winner.

I can highly recommend this establishment. The attention to detail is astonishing. The shower, kitchen, linen, to name a few, impressed me. The area is safe and the guest house is within walking distance from the historic Bokkomlaan. Thoroughly enjoyed our stay.

47onWaterkant se terugvoer

Cathy, baie dankie, jou stunning review word opreg waardeer, hoop om julle gou weer te sien.

47onWaterkant
Khalid G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khalid G

Tastefully decorated with modern appliances.

Full DStv bundle for TV.

Megan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan D

Sielnodige wegbreek by die see!

Ons het so lekker gebly by The Greenery. Dankie. Die mooiste plekkie! Sal definitief weer gaan.

47onWaterkant se terugvoer

Megan

Baie dankie dat julle ons gekies het
Hoop om julle weer te sien
Groete
Marlene en Ben

47onWaterkant
Johann J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J

Baie rustig en stil. Lafenis vir die siel.

Ons was baie beïndruk met alles. Sommer met die intrapslag tuis gevoel. Baie netjies en skoon, ruik lekker. Uiters smaakvolle, pragtige dekor en tuin. Gerieflik naby Bokkomlaan vir visvang.

47onWaterkant se terugvoer

Dankie julle, so bly julle het dit geniet.

47onWaterkant
Lucy S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy S

Fantastiese tyd gehad, het baie lekker gekuier.

Marlene was 'n wonderlike gasvrou. Sy het ons laat tuis voel.

Jp R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp R

Moderne hartsmense.

Dis een van die beste en lekerste plekkies wat ons in gebly het in die Weskus.

Dalene D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Aangename ervaring en besonders netjies en smaaklik.

Ons is ontvang deur die gasheer self en hy het ons persoonlik na die eenheid geneem. 'n Glasie sherry was gereed, die TV aangeskakel en verduidelik hoe dit werk. Die eenheid is uiters smaakvol met besondere aandag aan detail en toegerus met die beste toebehore en breekgoed. Ek kan dit met ’n oop gemoed aanbeveel en dit was beslis waarde vir geld.

47onWaterkant se terugvoer

Dankie vir ons pragtige resensie, waardeer dit so baie. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Marlene en Ben

47onWaterkant
Jessica B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B

Smaakvol, luuks, netjies, vriendelike ontvangs.

47onWaterkant was 'n oase en lafenis vir ons Covid-voos gemoed. Smaakvol ingerig en baie vriendelike ontvangs. Die gasvrou het regtig aan alles gedink. Tops!

Gert G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G

Wat 'n aangename verassing. Pragtig.

Stylvol gemeubileerd met oulike dekor. Wys wat mens met 'n klein plekkie kan doen. Uitstekend.

47onWaterkant se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer en ek is so bly julle het dit geniet.

47onWaterkant
Ronel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Baie mooi, gerieflike, luukse eenheid.

Die eenheid A waarin ons gebly het, is luuks toegerus met 'n kombuis met pragtige breekware, mikrogolfoond, groot yskas en alles wat jy benodig om kos mee te maak, asook 'n beskutte buitebraai. Bring net julle hout saam as julle wil braai, alles anders is daar vir jou gerief. Die bed is 'n king-size bed met duur wit linne en 'n goeie matras en kussings wat lekker geslaap het. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n baie lekker groot stort, met baie funksies en knoppies. 'n Lekker bederf. Die wit badhanddoeke was groot en fluffy om mee af te droog. Alles van duur gehalte en kwaliteit. Die sitkamertjie het gerieflike sitplek met DStv en WiFi. Daar was 'n waaier, wat ons kon gebruik het, dit was baie warm. Die eenheid A is baie naby die straat en sypaadjie geleë, die veilige parkering is ook voor die eenheid vir albei eenhede. Ons het ook 'n afstandbeheer gehad vir die hek. Ek gee slegs 3 sterre vir ligging, dit kan steurend wees met mense wat parkeer en in die straat rondloop. Die bure oorkant die pad het partytjie gehou tot lank na middernag Saterdagaand met harde musiek. Die ligging van die area waar die gastehuis was, is lekker aangesien dit naby Bokkomlaan was en ook nie ver uit die dorp nie. Die eenheid was baie gerieflik met alles was jy benodig om 'n lekker gerieflike verblyf te hê. Die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en het ons privaatheid gerespekteer asook vir ons inligting gegee waar ons kan gaan eet. Ons kan die verblyf definitief aanbeveel, vir die prys wat ons betaal het was dit die moeite werd en baie billik. Ons het 'n awesome tyd gehad. 10/10.

Liesel H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel H

Wonderful attention to detail.

With Covid, the dustbin in a cupboard and a dedicated laundry hamper bag for those dirty towels. Establishment knows exactly which to wash.

Erica S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S

In one word, fantastic.

It's worth the money. It's modern and so stylish. Then you can watch DStv. There is Wi-Fi and you feel safe. Very friendly lady.

47onWaterkant se terugvoer

Erica, it was a pleasure hosting you, hope to see you again.

47onWaterkant
Alan George E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan George E

The self-catering apartment was fantastic.

The apartment was comfortable and the owner detailed decor and attention to detail was amazing. All the amenities and more that you need. The hosts were friendly and helpful. As my starter motor of my vehicle had broken, they not only allowed us an early book in but assisted with push-starting the vehicle. I highly recommend the apartment to anyone as our short stay was most memorable and will not forget their kindness and generosity. I will most definitely return. Thank you guys it was such a joy and privilege to stay at your lovely apartment.

47onWaterkant se terugvoer

Alan, thank you so much for a stunning review. What a pleasure it was hosting and helping you. We can’t wait for your return visit.
Regards,
Marlene and Ben.

47onWaterkant
Christina K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina K

Baie lekker gekuier. Sal weer so maak.

Baie netjies en skoon.

Mirinda E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda E

Was heerlik rustig en ons het baie tuis gevoel. Eenheid is pragtig en stylvol versier wat jou baie rustig laat voel.

Was baie lekker en sal weer daarnatoe gaan. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, het ons dadelik tuis laat voel.

47onWaterkant se terugvoer

Mirinda,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer,dit word opreg waardeer.Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Marlene

47onWaterkant
Freddy W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy W

Was really a great stay.

Place is clean, layout is great and all that one could require is there. I would recommend this to anyone. Just a note they are not on the river, they are one block away, this did not bother me but the pictures shows that it is on the river.

47onWaterkant se terugvoer

Freddie, baie dankie vir jou terugvoer,ek het die foto verwyder.Dit was lekker om julle te huisves, hoop on julle gou weer te sien.
Groete,
Marlene

47onWaterkant
Nita V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita V

Pragtige dekor, goed toegerus, heerlik naby rivier en Bokkomlaan geleë.

Marlene, baie dankie vir jul gasvryheid!. Ons piekniek op die jetty was 'n altyd-onthou-moment!

47onWaterkant se terugvoer

Juanita

Wat n plesier om te kom bydra tot julle altyd onthou oomblik

47onWaterkant
Garine D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garine D

A definite one for the books. Marlene goes out of her way. We are bound to return. Everything was superb.

The location is perfect. The reception was awesome and Marlene catered for all our needs. The whole experience fishing 50 mt from where we stay was awesome. The gin and beer tasting was excellent. Tollie's boat trips were very special. And the birds, wow. Bokkomlaan was an experience. Especially enjoying breakfast on a jetty. We even went to Marlene's shop Earth Angel in Langebaan. Thanks a million, please keep our space when my hubby returns from sea again.

47onWaterkant se terugvoer

Garine, it was an absolute pleasure hosting you and your family.will love to host you again
Best wishes,
Marlene

47onWaterkant
Rhoda-ann N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda-ann N

Pragtige en stylvolle woonstel - het heerlik tuis gevoel.

Die woonstel is pragtig, netjies en ongelooflik mooi stylvol. Die hele woonstel is fantasties toegerus en die fynste detail sorg vir 'n tuis gevoel wanneer mens daar oorstaan. Die gasvrou is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Haar aanwysings na die woonstel was puik. Sal die akkommodasie beslis aanbeveel - het heerlik daar gekuier en oorgeslaap.

47onWaterkant se terugvoer

Rhoda-Ann dankie,dat Julle ons gekies het,hoop om julle gou weer te sien,so bly julle het dit geniet

47onWaterkant
Annalise B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise B

Netjies en cozy.

Baie skoon en netjies. Pragtig en cozy ingerig. Stapafstand na Bokkomlaan. Rustige buurt. Ek sal die plekkie aanbeveel.

47onWaterkant se terugvoer

Dit was lekker om julle te huisves,sien julle gou weer.

47onWaterkant
Jessie C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessie C

Fantasties.

Tannie Marlene het ons met ope arms ontvang, alles was pragtig en netjies. Sal dit definitief aanbeveel om haar plekkie te besoek.

Raymond V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond V

Die oulikste plekkie ooit!

Sal definitief aanbeveel!

47onWaterkant se terugvoer

Dankie Raymond, ek is so bly julle het dit geniet.

47onWaterkant
Zannelee M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zannelee M

Ons het 'n baie lekker tyd gehad by 47onWaterkant. Die woning is in 'n baie veilige en rustige omgewing geleë.

Baie netjiese woning. Ontvangs was baie vriendelik, ons kon lekker rus en net ons tyd daar geniet. Ons sal beslis weer vir 47onWaterkant besoek.

Neuma G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Neuma G

Netjies, vriendelik en hulpvaardig.

Die webtuistefoto is misleidend. Dit toon 'n waterfrontverblyf. Die werklike verblyf is een blok verder weg van die waterfront.

47onWaterkant se terugvoer

Grobbie, dankie vir jou terugvoer, ek het die foto verander.
Groete,
Marlene

47onWaterkant
Cheri J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri J

Weskus-gasvryheid op sy beste!

Baie lekker gebly in hierdie uiters netjiese plekkie! Privaat en veilig en loopafstand van lieflike restaurante met heerlike seekos, koffie, ontbyt en meer. Ware Weskus-gasvryheid! Ons sal beslis terug wees.

47onWaterkant se terugvoer

Dankie Cheri,dit was heerlik om julle te huisves
Kom kuier gerus weer

47onWaterkant
Marnettie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnettie V

Uitstekende verblyf.

Marlene is baie vriendelik en laat mens regtig tuis voel. Alles was baie netjies en die plek is ingerig met alles wat mens nodig het. Ons sal 47 on Waterkant beslis weer besoek en kan dit aanbeveel. Dit is baie naby Bokkomlaan. Die volledige DStv, WiFi en privaat braai-area is 'n bonus.

47onWaterkant se terugvoer

Marnettie,baie dankie,dit was regtig sooo lekker om julle te huisves.Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene

47onWaterkant
Japie C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie C

Baie lekker en netjiese verblyf.

Netjies en gerieflike verblyf. Veilige stil area. Dink die storte in bad kan vervang word met net gewone stort. Min mense gebruik nog bad.

47onWaterkant se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer Japie. Ek verkies verseker ook n stort, maar na deeglike navorsing het ons besluit om een van ons units te doen met stort en ander een met bad, aangesien daar tog mense is wat n bad verkies.
Groete,
Marlene

47onWaterkant
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 47, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b7cd1b2c3ccb874b2090c21d80b767a9bbd5953a4fed44c446642f7775c5a41829d03f3a2f68ab4bedf1513f8b6989c7425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 47 Waterkant Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786606 18.191765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang