Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47onWaterkant

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 47, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

47onWaterkant bied netjiese en goed toegeruste selfsorgverblyf in Velddrif, naby die bekende Bokkomlaan, waar jy restaurante en 'n koffiewinkel op die oewer van die Bergrivier kan ervaar. Dwarskersbos met sy pragtige strand is net 12 km weg. Langebaan, Paternoster, Jacobsbaai en Vredenburg is binne 'n radius van 40 km.

Verblyf word gebied in 2 pragtig gemeubileerde selfsorg-ateljeewoonstelle, elk met 'n oopplan-uitleg. Elke ateljee het sy eie slaapkamer, badkamer, goed toegeruste kombuisgeriewe, sitarea en 'n privaat buitebraai-area.

Bokkomlaan is wêreldbekend vir sy asemrowende uitsigte en voëllewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir 47onWaterkant
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Waterkantstraat 47, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink 47onWaterkant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 47, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b7cd1b2c3ccb874b2090c21d80b767a9bbd5953a4fed44c446642f7775c5a41829d03f3a2f68ab4bedf1513f8b6989c7425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 47 Waterkant Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786606 18.191765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang